Subscribe by Email

Duisende by Buite-ekspo

Duisende mense het na Bela-Bela gestroom waar die kykNET- Buite-ekspo dié naweek gehou is. Die ekspo word twee keer per jaar aangebied. In Februarie is dit in die Wes-Kaap te sien, en dan einde September word daar opgeruk na Limpopo.