Subscribe by Email

Drukgroepe betoog by Luthuli-huis teen politieke inmenging by die SAUK

151022Luthuli-House-jpgDie Reg om te Weet-veldtog en die SOS-koalisie gaan vandag betoog buite die ANC-hoofkwartier, Luthuli-huis, in Johannesburg, oor wat hulle beskryf as die voortgesette krisis by die SAUK. Micah Reddy van Reg om te Weet het lede gevra om vanoggend twaalf uur by die optrede aan te sluit en te eis dat politieke inmenging by die openbare uitsaaier gestaak word: