Subscribe by Email

DRK-plan: Suider-Afrika praat in Dar es Salaam

Weermaghoofde en senior generaals van Suider-Afrika gaan môre in Dar es Salaam die planne vir die ingrypingsmag in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), waarvan Suid-Afrika gaan deel wees, deurtrap. Lees Verder
Via: Wereld