Subscribe by Email

Drie swemmers kwalifiseer vir Wêreldbyeenkoms

Die SA span vir die Wêreldbyeenkoms in Barcelona is nou drie swemmers sterk, nadat Chad le Clos, Myles Brown en Cameron van der Burgh in Port Elizabeth die kwalifiseringsvereistes oortref het. Lees Verder
Via: Sport