Subscribe by Email

Drie Suid-Afrikaners word in Israel gevange geneem

10PALESTINIANS-master1050Die pro-Palestynse organisasie BDS Suid-Afrika sê hy is bekommerd oor drie Suid-Afrikaanse burgers wat in Oos-Jerusalem in hegtenis geneem is deur Israelse magte. Die organisasie sê soldate en setlaars het volgens berigte die naweek die al-Aksa-moskee bestorm en die Suid-Afrikaners en twee Palestyne gevange geneem. Hulle het na bewering ook aanbidders onder dertig verhoed om die kompleks binne te gaan. Minstens vyf mense is beseer.

2 Responses to Drie Suid-Afrikaners word in Israel gevange geneem

  1. Rieta

    Junie 29, 2016 at 7:11 pm

    Stem saam R.Roodt.

  2. Rens Roodt

    Junie 27, 2016 at 12:27 pm

    PRO PALESTYNE – LAAT ISRAEL HULLE N LES LEER – HOOP HULLE WORD OOK NOOIT TERUGGESTUUR SA TOE NIE – NET MOEILIKHEIDMAKERS