Subscribe by Email

Drie scenario’s vir SA: juig, gaap of bloei

Hoe gouer pres. Jacob Zuma die trekpas kry en die regering die nasionale ontwikkelingsplan (NOP) instel, hoe beter is Suid-Afrika se toekomsvooruitsigte, sê dr. Jakkie Cilliers. Lees Verder

Via: Suid-Afrika