Subscribe by Email

Dowe moet ‘eee’ vir geld

’n Bejaarde dowe vrou van Pretoria wat skaars kan praat, het ’n ontstellende ondervinding gehad toe sy gedreig is dat haar pensioen gestop gaan word as sy nie oor ’n mikrofoon praat vir die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) se nuwe stemherkenning-databasis nie. Lees Verder
Via: Suid Afrika