Subscribe by Email

Dosyne mense sterf in ‘n busongeluk in Afganistan

Afghans help an injured man to a hospital after two buses collided with a fuel tanker on a highway in the central province of Ghazni, Afghanistan May 8, 2016.  REUTERS/Stringer

Afghans help an injured man to a hospital after two buses collided with a fuel tanker on a highway in the central province of Ghazni, Afghanistan May 8, 2016. REUTERS/Stringer

Uit Afganistan word berig dat 73 mense dood en vyftig beseer is in ‘n botsing tussen twee busse en ‘n brandstof-tenkwa op ‘n hoofroete in die land. Die meeste van die slagoffers is verkool. ‘n Voorlopige ondersoek het bevind dat die ramp deur roekelose bestuur veroorsaak is. Volgens die BBC is motorongelukke algemeen in Afganistan met sy swak paaie.