Subscribe by Email

Dooswyn “Pa” oorlede.

Die ontwerper van die konsep van wyn in n boks is op die ouderdom van 92 oorlede. Thomas (Tom) Angove (1918 – 30 Maart 2010) ‘n Australiese wynmaker het die bemarking van wyn vir ewig verander met sy konsep van wyn in ‘n boks. Overmeer Wyn in 'n boks