Subscribe by Email

Disney on Ice

D20_05152014_00630_edit-copy (1)‘n wonderwêreld van ys wag weer op gehore in Johannesburg en Kaapstad wanneer Disney on Ice volgende maand die vertoning World of Enchantment na Suid-Afrika bring. Dit sluit vier Disney-verhale in met geliefde karakters wat toeskouers sal bekoor. Die vertonings vind van 24 Junie tot 3 Julie in die Ticketpro-koepel in Johannesburg plaas en van 6 tot 10 Julie in die Grand West-arena in die Moederstad. Toer-organiseerder Tony Feldman het aan NuusFlits vertel wat verwag kan word: