Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Weer

Chaos in Oos-Rand en dele van Johannesburg na wolkbreuk.

Chaos in Oos-Rand en dele van Johannesburg na wolkbreuk.

Oorstromings het chaos in dele van Johannesburg en die Oos-Rand veroorsaak. Op die OR Tambo-lughawe in Kempton Park, moes verskeie vlugte  na die Lanseria-lughawe en Durban herlei word, ná reën…

Uiters warm temperature en waterskaarste

Uiters warm temperature en waterskaarste

Uiters warm temperature sal tot Dinsdag voortduur in die noordelike dele van Gauteng, asook Limpopo en Mpumalanga. ‘n Weerkundige van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Wayne Venter sê daarna behoort daar ‘n…

Minstens sewentien mense is reeds gedood deur Matthew

Minstens sewentien mense is reeds gedood deur Matthew

Minstens sewentien mense is reeds dood weens die verwoesting wat die orkaan Matthew in die Karibiese Eilande saai. Die orkaan, wat die ergste in bykans ‘n dekade is, het volgens…

‘n Bleek toekoms vir mielieboere in die Oos-Kaap

‘n Bleek toekoms vir mielieboere in die Oos-Kaap

Die Oos-Kaapse regering sê byna al die mielies wat boere in die provinsie met die hulp van die departement Landelike Ontwikkeling en Landbou aangeplant het, gaan waarskynlik niks oplewer nie.…

Koue nat weer vir Wes-Kaap

Koue nat weer vir Wes-Kaap

Die Weerdiens het gewaarsku dat swaar reën met die moontlikhed van fratsvloede vandag oor die Wes-Kaapse suidkus en aangrensende binneland kan voorkom. ‘n Sterk wind en baie koue toestande is…

Eerste sneeu oor dele van die land

Eerste sneeu oor dele van die land

Die eerste sneeu van die winter het in dele van die land begin val. Ligte sneeuneerslae kom in die omgewing van Graaff Reinet  in die Oos-Kaap voor. Ligte sneeu kan…

Sneeu op bergreekse vandeesweek

Sneeu op bergreekse vandeesweek

Die eerste kouefront van die jaar gaan die land vandeesweek met alle mening tref en daar is ‘n kans  dat sneeu word op sommige bergreekse  sal val. Die Vrystaatse weerdiens…

n Gesin van ses deur vloedwater vasgekeer

n Gesin van ses deur vloedwater vasgekeer

Swaar reën en oorstromings het die naweek op verskeie plekke in die Wes-, Suid- en Oos-Kaap voorgekom. ’n Gesin van ses is gisteroggend gered nadat hulle by ’n kampeerterrein in…

‘n Greyhound-bus in Meiringspoort in die Klein-Karoo vasgekeer

‘n Greyhound-bus in Meiringspoort in die Klein-Karoo vasgekeer

Meiringspoort in die Klein-Karoo is steeds gesluit nadat verskeie voertuie vasgekeer was nadat die Grootriviergisteraand afgekom het. Netwerk24 berig dat ’n Greyhound-bus met 72 insittendes, ’n vragmotor, ’n polisievoertuig en…

Weerlig slaan ses mense dood.

Weerlig slaan ses mense dood.

Ses mense is dood en nog vyf beseer toe hulle gister tussen Botshabelo en Bloemfontein deur weerlig getref is. Chitra Bodasing van die ER24-nooddiens sê die oorledenes was bouwerkers wat…