Subscribe by Email

Die VF-Plus vra ‘n geldstaking by die Universiteit van die Vrystaat

0000155027-602x400Die Vryheidsfront-Plus het ouers en studente gevra om betalings aan die Universiteit van die Vrystaat terug te hou tot onderrig in Afrikaans hervat word. Dit volg nadat die universiteitsraad besluit het om Engels te aanvaar as hoof-onderrigtaal op al sy kampusse. Die VF-Plus se parlementêre woordvoerder oor Hoër Onderwys, Anton Alberts, sê dit is ‘n teleurstelling nadat die rektor, Jonathan Jansen, oor die jare herhaaldelik die versekering gegee het dat Afrikaans sal voortgaan as onderrigtaal.

One Response to Die VF-Plus vra ‘n geldstaking by die Universiteit van die Vrystaat

  1. Rens Roodt

    Maart 16, 2016 at 10:11 am

    ONS SAL DIT BESLIS DOEN – UNIVERSITEITSGREEP TOEPAS TORDAT DIT WEER AAN DIE BLANKES ALLEEN SAL BEHOORT – JANSEN MOET ONDER SY MIXGRILLS NA N EIE UNIVERSITEIT SOEK OF DIT SELF BOU WAAR HY KAN MAAK EN AFBREEK SOOS HY WIL