Subscribe by Email

Dié ‘Stuarda’ ’n besondere prestasie

Die tweede opera in Donizetti se trilogie, Maria Stuarda – soos die eerste, Anna Bolena, en derde, Roberto Devereux – besit deurlopend boeiende musikale momente wat heftige tonele van konfrontasie en innige passasies van introspeksie en karakterontleding blootlê. …read more
Via: Vermaak