Subscribe by Email

Die Sharks maak gereed om die Highlanders te takel

160223Sharksp-jpgDie Sharks is voornemens om hul spel te verbeter wanneer hulle vandag op die Dunedin-stadion in Nieu-Seeland teen die Highlanders te staan kom. Die Sharks het die afgelope vier wedstryde verloor. Die direkteur van rugby, Gary Gold, sê besluitneming wanneer hulle die bal besit gaan deurslaggewend wees teen ‘n sterk span soos die Highlanders. In nog ‘n wedstryd wat vandag plaasvind, takel die Rebels en die Cheetahs mekaar in Melbourne.