Subscribe by Email

Die rekord vir die wêreld se grootste rooikool word na 91 jaar verbeter

David Thomas with his world record red cabbage at the Three Counties Show, Malvern, Worcestershire. September 23, 2016. David has grown a cabbage 51.14 pounds beating the last record held from 1925 by 10 pound it is his 3rd world record.

‘n Britse man het ‘n byna eeu-oue rekord vir die wêreld se swaarste rooikool verbeter. David Thomas sê hy is baie trots op sy inskrywing van 23,2 kilogram vir die nasionale reusegroente-kampioenskap op die herfsskou in Malvern. Hy kweek al langer as vyftien jaar groente om vir kompetisies in te skryf. Thomas is reeds die houer van die wêreldrekords vir die swaarste komkommer en witwortel.