Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 24 MAART 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
1.Weerstoestande gunstig vir die ontwikkeling en verspreiding
van wegholveldbrande sal voorkom oor die Breede riviervallei
asook oor die Klein Karoo.

RAADGEWEND:
===========
1.Swaar reen neerslae sal vookom langs die suidkus van die Ooskaap
en die aangrensende binneland, vanaf Vrydag middag.

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 16/26 C.
Sonsopkoms   : 06H13
Sonsondergang: 18H14

JOHANNESBURG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 14/24 C.

VEREENIGING:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 14/25 C.

NELSPRUIT:
Miskolle aanvanklik andersins gedeeltelik bewolk met enkele
donderstorms.
Minimum/Maksimum: 18/30 C.

POLOKWANE:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 16/27 C.

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 16/26 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 15/27 C.

BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 14/24 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 14/27 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 19/36 C.

KAAPSTAD:
Oggend miskolle andersins gedeeltelik bewolk met ligte reen.
Wind: Taamlik sterk noordwes.
Minimum/Maksimum: 18/22 C.
Sonsopkoms   : 06H53
Sonsondergang: 18H52

GEORGE:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig tot taamliksterk suidwes.
Minimum/Maksimum: 16/30 C

PORT ELIZABETH:
Mooiweer word later gedeeltelik bewolk met enkele buie en
donderbuie.
Wind: Matig tot taamlik sterk noordoos word later suidwes.
Minimum/Maksimum: 19/31 C.

OOS LONDON:
Mooiweer word later gedeeltelik bewolk met enkele buie en
donderbuie.
Wind: Matig tot taamliksterk noordoos.
Minimum/Maksimum: 19/31 C.

DURBAN
Mooiweer.
Wind: Taamliksterk noordoos.
Minimum/Maksimum: 20/30 C.
Sonsopkoms   : 06H04
Sonsondergang: 18H04

RICHARDS BAAI:
Mooiweer.
Wind: Matig tot taamlik sterk noordoos.
Minimum/Maksimum: 22/32 C.

PIETERMARITZBURG
Oggend miskolle andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/33 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 16/28 C.