Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 24 APRIL 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
1. Onstuimige see met golwe hoër as 5meter sal na
verwagting voorkom tussen Storms Riviermond en Richardbaai

PRETORIA:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 13/17 C.
Sonsopkoms   : 06H27
Sonsondergang: 17H44

JOHANNESBURG:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 12/15 C.

VEREENIGING:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 12/16 C.

NELSPRUIT:
Bewolk met reen by tye.
Minimum/Maksimum: 13/17  C.

POLOKWANE:
Bewolk met enkele buie.
Minimum/Maksimum: 11/16 C.           

MAFIKENG:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 12/19 C.

VRYBURG:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 06/20 C.

BLOEMFONTEIN:
Bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 07/21 C.

KIMBERLEY:
Bewolk word later gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 03/19 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 12/22 C.

KAAPSTAD:
Mooiweer
Wind: Matig tot taamlik sterk suidoos.
Minimum/Maksimum: 14/24 C.
Sonsopkoms   : 07H16
Sonsondergang: 18H13

GEORGE:
Mooiweer.
Wind: Lig oos
Minimum/Maksimum: 06/22 C

PORT ELIZABETH:
Mooiweer.
Wind: Matig noordoos.
Minimum/Maksimum: 13/20 C.

OOS LONDON:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Lig en veranderlik.
Minimum/Maksimum: 08/21 C.

DURBAN
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig suidwes.
Minimum/Maksimum: 15/26 C.
Sonsopkoms   : 06H22
Sonsondergang: 18H29

RICHARDS BAAI:
Bewolk met enkele buie.
Wind: Matig suidwes
Minimum/Maksimum: 16/24 C.

PIETERMARITZBURG
Oggend miskolle,andersins bewolk by tye met enkele buie.
Minimum/Maksimum: 07/23 C.

WINDHOEK:
Mooiweer word later gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 14/22 C.