Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 23 MAART 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
NIL.

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 15/27 C.
Sonsopkoms   : 06H13
Sonsondergang: 18H15

JOHANNESBURG:
Oggend miskolle andersins Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 13/25 C.

VEREENIGING:
Oggend miskolle andersins Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 13/25 C.

NELSPRUIT:
Miskolle aanvanklik andersins gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms
Minimum/Maksimum: 17/29 C.

POLOKWANE:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 15/27 C.

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 16/30 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 15/30 C.

BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 15/28 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 15/31 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms.
Minimum/Maksimum: 17/36 C.

KAAPSTAD:
Mooiweer maar bewolk oor die berg
Wind: Taamlik sterk suidoos.
Minimum/Maksimum: 19/29 C.
Sonsopkoms   : 06H52
Sonsondergang: 18H53

GEORGE:
Bewolk met reen in die oggend word gedeeltelik bewolk
Wind: Matig oos
Minimum/Maksimum: 15/26 C

PORT ELIZABETH:
Bewolk met reen
Wind: Matig tot taamlik sterk suidoos tot toos
Minimum/Maksimum: 19/25 C.

OOS LONDON:
Bewolk met enkele buie ne donderstorms
Wind: Matig suidwes word later oos
Minimum/Maksimum: 19/26 C.

DURBAN
Bewolk met enkele buie en donderstorms.
Wind: matig suidwes tot suid
Minimum/Maksimum: 20/28 C.
Sonsopkoms   : 06H03
Sonsondergang: 18H10

RICHARDS BAAI:
Bewolk met enkele buie en donderstorms
Wind: Matig tot taamlik sterk noordoos word suidwes
Minimum/Maksimum: 21/29 C.

PIETERMARITZBURG
Oggend miskolle andersins gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms
Minimum/Maksimum: 18/29 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms
Minimum/Maksimum: 16/31 C.