Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 16 MAART 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Nil

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 18/30 C.
Sonsopkoms   : 06H10
Sonsondergang: 18H22

JOHANNESBURG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 16/27 C.

VEREENIGING:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 15/27 C.

NELSPRUIT:
Bewolk in die oggend met miskolle en motreen,
andersins gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 16/29 C.

POLOKWANE
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 15/28 C.

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 12/30 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 15/26 C.

BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 13/25 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 13/30 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 21/37 C.

KAAPSTAD:
Bewolk oor die berge.
Wind: Sterk suidoos.
Minimum/Maksimum: 20/26 C.
Sonsopkoms   : 06H47
Sonsondergang: 19H03

GEORGE:
Bewolk met ligte reen in die middag.
Wind: Matig suidoos.
Minimum/Maksimum: 15/23 C

PORT ELIZABETH:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig oos.
Minimum/Maksimum: 16/24 C.

OOS LONDON:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Wind: Matig suidoos.
Minimum/Maksimum: 16/26 C.

DURBAN
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Wind: Matig noordoos word later oos.
Minimum/Maksimum: 23/29 C.
Sonsopkoms   : 05H59
Sonsondergang: 18H13

RICHARDS BAAI:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig noordoos.
Minimum/Maksimum: 22/32 C.

PIETERMARITZBURG
Bewolk aanvanklik met oggend miskolle en motreen, andersins
gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 18/31 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 16/33 C.

Besoek ons webtuiste by http://www.weathersa.co.za
Skakel gerus die weerlyn by…083 123 0500 of 082162