Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 14 April 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
1. Toestande gunstig vir die ontstaan en verspreiding van
weghol brande word verwag oor die Klein Karoo.

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk in die oggend maar word mooiweer.
Minimum/Maksimum: 15/26 C.
Sonsopkoms   : 06H22
Sonsondergang: 17H55

JOHANNESBURG:
Oggend gedeeltelik bewolk, andersins mooiweer.
Minimum/Maksimum: 13/25 C.

VEREENIGING:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 10/26 C.

NELSPRUIT:
Bewolk word gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/27  C.

POLOKWANE:
Gedeeltelik bewolk, word mooiweer.
Minimum/Maksimum: 11/25 C.

MAFIKENG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 13/28 C.

VRYBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 12/31 C.

BLOEMFONTEIN:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 11/28 C.

KIMBERLEY:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 11/30 C.

UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 17/35 C.

KAAPSTAD:
Mooiweer, word gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig wes.
Minimum/Maksimum: 14/22 C.
Sonsopkoms   : 07H07
Sonsondergang: 18H27

GEORGE:
Mooiweer, maar word gedeeltelik bewolk.
Wind: Lig suidwes
Minimum/Maksimum: 13/27 C

PORT ELIZABETH:
Oggend miskolle, andersins mooiweer.
Wind: Lig noordwes maar word taamlik sterk suidwes in die
namiddag.
Minimum/Maksimum: 15/32 C.

OOS LONDON:
Mooiweer.
Wind: Lig noordwes tot noordoos.
Minimum/Maksimum: 16/32 C.

DURBAN
Mooiweer.
Wind: Matig noordoos.
Minimum/Maksimum: 18/32 C.
Sonsopkoms   : 06H15
Sonsondergang: 18H41

RICHARDS BAAI:
Mooiweer.
Wind: Matig tot taamlik sterk noordoos.
Minimum/Maksimum: 19/35 C.

PIETERMARITZBURG
Oggend miskolle, andersins mooiweer.
Minimum/Maksimum: 17/34 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 13/29 C.