Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 13 MAART 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
NIL

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 19/33 C.
Sonsopkoms   : 06H08
Sonsondergang: 18H25

JOHANNESBURG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/31 C.

VEREENIGING:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 15/31 C.

NELSPRUIT:
Oggend miskolle,andersins gedeeltelik bewolk word later bewolk.
Minimum/Maksimum: 20/31 C.

POLOKWANE
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 19/32 C.

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/33 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 17/34 C.

BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 17/30 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 17/31 C.

UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 19/34 C.

KAAPSTAD:
Bewolk word later gedeeltelik bewolk.
Wind: Taamlik sterk suid.
Minimum/Maksimum: 16/24 C.
Sonsopkoms   : 06H45
Sonsondergang: 19H07

GEORGE:
Bewolk word later gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig suidwes.
Minimum/Maksimum: 17/24 C

PORT ELIZABETH:
Bewolk met ligte reen.
Wind: Matig tot taamlik sterk suidwes.
Minimum/Maksimum: 16/23 C.

OOS LONDON:
Gedeeltelik bewolk met ligte reen.
Wind: Matig tot taamlik sterk suid tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 18/24 C.

DURBAN
Gedeeltelik bewolk word bewolk met enkele buie.
Wind: Matig suid.
Minimum/Maksimum: 20/27 C.
Sonsopkoms   : 05H57
Sonsondergang: 18H17

RICHARDS BAAI:
Gedeeltelik bewolk word bewolk met buie.
Wind: Matig suidoos.
Minimum/Maksimum: 24/30C.

PIETERMARITZBURG
Oggend miskolle, andersins gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 19/30 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 18/31 C.