Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 13 April 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
1. Toestande gunstig vir ontwinkelling en verspreiding van
weghol brande word verwag oor die weskus distrikte van die
WesKaap.

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk
Minimum/Maksimum: 17/26 C.
Sonsopkoms   : 06H22
Sonsondergang: 17H55

JOHANNESBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 13/25 C.

VEREENIGING:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 12/27 C.

NELSPRUIT:
Bewolk word gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/25  C.

POLOKWANE:
Bewolk word gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 13/24 C.           

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 14/28 C.

VRYBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 12/31 C.

BLOEMFONTEIN:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 10/28 C.

KIMBERLEY:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 11/29 C.

UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 16/34 C.

KAAPSTAD:
Mooiweer
Wind: Lig wes.
Minimum/Maksimum: 15/33 C.
Sonsopkoms   : 07H07
Sonsondergang: 18H27

GEORGE:
Mooiweer.
Wind: Lig suidwes
Minimum/Maksimum: 14/29 C

PORT ELIZABETH:
Mooiweer.
Wind: Lig noordoos
Minimum/Maksimum: 10/28 C.

OOS LONDON:
Mooiweer.
Wind: Matig noordoos.
Minimum/Maksimum: 15/30 C.

DURBAN
Mooiweer.
Wind: Matig noordoos word taamlik sterk later
Minimum/Maksimum: 18/31 C.
Sonsopkoms   : 06H15
Sonsondergang: 18H41

RICHARDS BAAI:
Mooiweer.
Wind: Matig tot taamlik sterk noordoos.
Minimum/Maksimum: 19/32 C.

PIETERMARITZBURG
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 19/32 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 16/27 C.