Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 12 MAART 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
1.Hewige donderstorms is moontlik oor die Ooskaap se binneland
wat na verwagting ook later uitbrei oor die kusgebied.

2.Bedompige toestand met hoë vlakke van ongemak word verwag
in die Limpopo vallei en die Laeveld.

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 19/33 C.
Sonsopkoms   : 06H07
Sonsondergang: 18H27

JOHANNESBURG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 17/31 C.

VEREENIGING:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 14/32 C.

NELSPRUIT:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 21/32 C.

POLOKWANE
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/32 C.

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/33 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 12/34 C.

BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/31 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/33 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 23/38 C.

KAAPSTAD:
Gedeeltelik bewolk maar bewolk in die oggend.
Wind: Matig tot taamlik sterk suidwes.
Minimum/Maksimum: 18/24 C.
Sonsopkoms   : 06H43
Sonsondergang: 19H09

GEORGE:
Bewolk maar word gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig suidwes.
Minimum/Maksimum: 18/24 C

PORT ELIZABETH:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Wind: Matig tot taamlik sterk suidwes.
Minimum/Maksimum: 21/27 C.

OOS LONDON:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Wind: Lig noordoos maar word suidwes later.
Minimum/Maksimum: 22/28 C.

DURBAN
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Wind: Matig suidoos.
Minimum/Maksimum: 20/30 C.
Sonsopkoms   : 05H56
Sonsondergang: 18H19

RICHARDS BAAI:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig suidoos.
Minimum/Maksimum: 22/31 C.

PIETERMARITZBURG
Oggend miskolle, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 17/33 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 17/31 C.