Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 02 April 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Swaar reen neerslae(50MM IN 24UUR) word verwag oor Gauteng,
Mpumalanga se platorand en hoeveld, suid en suidwes Limpopo,
oostelike dele van Noordwes

PRETORIA:
Bewolk met wydverspreide buie en donderstorms
Minimum/Maksimum: 17/22 C.
Sonsopkoms   : 06H17
Sonsondergang: 18H04

JOHANNESBURG:
Bewolk met wydverspreide buie en donderstorms
Minimum/Maksimum: 15/20 C.

VEREENIGING:
Bewolk met wydverspreide buie en donderstorms
Minimum/Maksimum: 15/21 C.

NELSPRUIT:
Bewolk met verspreide buie en donderstorms
Minimum/Maksimum: 19/25 C.

POLOKWANE:
Bewolk met wydverspreide buie en donderstorms
Minimum/Maksimum: 17/25 C.

MAFIKENG:
Bewolk met verspreide buie en donderstorms.
Minimum/Maksimum: 15/21 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 14/25 C.

BLOEMFONTEIN:
gedeeltelik bewolk
Minimum/Maksimum: 14/25 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk
Minimum/Maksimum: 13/29 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk
Minimum/Maksimum: 18/34 C.

KAAPSTAD:
Miskolle aanvanklik andersins mooiweer
Wind: Matig noordws tot suidwes
Minimum/Maksimum: 15/23 C.
Sonsopkoms   : 07H00
Sonsondergang: 18H40

GEORGE:
Gedeeltelik bewolk
Wind: Matig suidwes
Minimum/Maksimum: 13/24 C

PORT ELIZABETH:
Miskolle aanvanklik andersins mooiweer
Wind: Lig noordwes word matig tot taamlik sterk suidwes
Minimum/Maksimum: 18/27 C.

OOS LONDON:
Mooiweer
Wind: Lig tot matig noordoos wees
Minimum/Maksimum: 18/30 C.

DURBAN
Gedeeltelik bewolk
Wind: Matig noordoos
Minimum/Maksimum: 22/30 C.
Sonsopkoms   : 06H09
Sonsondergang: 18H53

RICHARDS BAAI:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms
Wind: Matig noordoos
Minimum/Maksimum: 23/31 C.

PIETERMARITZBURG
Gedeeltelik bewolk
Minimum/Maksimum: 19/32 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms .
Minimum/Maksimum: 16/30 C.