Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR MORE: 09 April 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
1. Toestande wat bevorderlik is vir die ontstaan van
weghol brande sal na verwagting voorkom oor die Eden
Distrikt van die Weskaap en oor die binneland van die
Oos Kaap en langs die kus noord van Oos London.
2. Onstuimige see toestande met golwe hoër as 5m word
verwag tussen Kaap Columbine en Kaap Recife op Vrydag.
3. Sterk noordwestelike winde wat bevorderlik is vir die
ontstaan van weghol brande sal na verwagting voorkom oor
die westelike binneland van die Ooskaap op Vrydag.
4. Storm sterk wes tot suidweste winde (65km/uur) word
verwag tussen Kaap St. Francis en Plettenberg Baai op
Vrydag

RAADGEWENDE:
————
1. Onstuimige see toestande met golwe hoër as 5m word
verwag tussen Kaap Columbine en Port St Johns op Saterdag.
2. Storm sterk wes tot suidweste winde (65km/uur) word
verwag tussen Plettenberg Baai en Port Edward op Saterdag.

PRETORIA:
Bewolk word later gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/24 C.
Sonsopkoms   : 06H19
Sonsondergang: 17H59

JOHANNESBURG:
Oggend miskolle, andersins gedeetelik bewolk met enkele
buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 15/23 C.

VEREENIGING:
Bewolk aanvanklik,andersins gedeeltelik bewolk met enkele buie
en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 13/24 C.

NELSPRUIT:
Oggend miskolle, andersins gedeeltelik bewolk met enkele
buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 20/27  C.

POLOKWANE:
Bewolk word later gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/25 C.

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 14/27 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 11/29 C.

BLOEMFONTEIN:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 08/27 C.

KIMBERLEY:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 09/29 C.

UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 12/33 C.

KAAPSTAD:
Bewolk met reen word later gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig suidwes.
Minimum/Maksimum: 17/19 C.
Sonsopkoms   : 07H03
Sonsondergang: 18H33

GEORGE:
Gedeeltlik bewolk met reen in die aand.
Wind: Taamlik sterk wes.
Minimum/Maksimum: 15/26  C

PORT ELIZABETH:
Gedeeltelik bewolk met reen en buie.
Wind: Matig tot taamlik sterk noordwes word sterk tot storm sterk
suidwes in die middag.
Minimum/Maksimum: 14/26 C.

OOS LONDON:
Gedeeltelik bewolk met reen en buie.
Wind: Matig tot taamlik sterk noordwes.
Minimum/Maksimum: 15/26 C.

DURBAN
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Lig noordoos word matig tot taamlik sterk suidwes.
Minimum/Maksimum: 21/32 C.
Sonsopkoms   : 06H12
Sonsondergang: 18H47

RICHARDS BAAI:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig noordoos.
Minimum/Maksimum: 22/33 C.

PIETERMARITZBURG
Oggend miskolle, andersins gedeeltelik bewolk met
enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 18/33 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 16/31 C.