Subscribe by Email

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR 01 April 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Nil

PRETORIA:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 18/24 C.
Sonsopkoms   : 06H17
Sonsondergang: 18H06

JOHANNESBURG:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 16/22 C.

VEREENIGING:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 15/22 C.

NELSPRUIT:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 18/25 C.

POLOKWANE:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie
Minimum/Maksimum: 15/26 C.

MAFIKENG:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/25 C.

VRYBURG:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 14/28 C.

BLOEMFONTEIN:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 14/25 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 13/28 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/36 C.

KAAPSTAD:
Mooiweer.
Wind: Matig tot taamlik sterk suidoos
Minimum/Maksimum: 17/28 C.
Sonsopkoms   : 06H59
Sonsondergang: 18H41

GEORGE:
Bewolk aanvanklik,andersins gedeeltelik bewolk.
Wind: Taamlik sterk suidoos
Minimum/Maksimum: 15/24 C

PORT ELIZABETH:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig oos.
Minimum/Maksimum: 17/26 C.

OOS LONDON:
Gedeeltelik bewolk word bewolk met reen.
Wind: Matig tot taamlik sterk noordoos
Minimum/Maksimum: 18/25 C.

DURBAN
Bewolk met oggend reen.
Wind: Matig oos tot noordoos
Minimum/Maksimum: 21/26 C.
Sonsopkoms   : 06H08
Sonsondergang: 18H54

RICHARDS BAAI:
Bewolk met enkele buie en donderbuie.
Wind: Matig oos tot noordoos
Minimum/Maksimum: 22/26 C.

PIETERMARITZBURG
Miskolle aanvanklik andersins gedeeltelik bewolk met enkele buie
en donderbuie
Minimum/Maksimum: 18/24 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk tot bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/29 C.