Subscribe by Email

Die regering sê alles is gereed vir ‘n vry en regverdige verkiesing

electionDie regering sê alles is gereed om volgende maand ‘n vry en regverdige plaaslike regeringsverkiesing te hou. ‘n Rekord van 200 partye gaan daaraan deelneem. Die regering sê hoewel die aantal munisipaliteite sedert die vorige verkiesing in 2011 van 278 tot 257 afgeneem het, is daar ‘n toename van 54 persent in die aantal stemdistrikte, en 44,6 persent in die aantal name op die kieserslys. ‘n Tussen-ministeriële komitee is aangestel om toesig te hou oor die verkiesing.

One Response to Die regering sê alles is gereed vir ‘n vry en regverdige verkiesing

  1. Rens Roodt

    Julie 20, 2016 at 10:11 am

    regverdige verkiesing? BA BA BA JULLE ANC GEMORS – JULLE LIEG EN BEDRIEG SOVER JULLE GAAN – LAAT STEMBOKSE WEGRAAK EN KOOK DIE SYFERS – JULLE KORRUPTE SPUL DIKTATOR GEMORS – GEEN WONDER JULLE WIL DIE MEDIA INKORT NIE EN SAL SLEGS DIE SAUK PROBLEEM AANTREE SODRA DIE VERKIESING VERBY IS NIE – WANT JULLE GEMORS WIL MOS NOU EERS WEER KORRUPSIE PLEEG!

    ANCRIME + ANCRIMINALS – DIS WAT JULLE IS – VROT VAN DIT