Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 30 April 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen.

1.GAUTENG:
———-
Gedeeltelik bewolk en koel.

2.MPUMALANGA:
————-
Oggend miskolle oor die oostelike hoogliggende dele en motreen
oor die platorand andersins gedeeltelik bewolk en koel maar warm
in die laeveld. Enkele donderbuie word verwag oor die platorand
en die laeveld.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Oggend miskolle en motreen oor die platorand andersins gedeeltelik
bewolk en warm.

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie oor die wes
en noordweste.

5.VRYSTAAT:
————
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele middag donderbuie in
die  wes en noordweste.

6.NOORDKAAP:
————
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die noord en ooste.
Dit sal koel wees langs die kus.
Die wind langs die kus sal matig suid wees.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Gedeeltelik bewolk en koel maar warm oor die binneland.
Die wind langs die kus sal taamlik sterk suidoos wees maar sterk in
die weste en die suide.

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Gedeeltelik bewolk en koel maar warm oor die binneland word mooiweer
in die weste.
Die wind langs die kus sal matig noordoos wees word suidoos.

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Gedeeltelik bewolk en koel maar mooiweer en warm oor die binneland.
Die wind langs die kus sal matig noordoos wees word suidoos in die aand.

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Oggend miskolle oor die binneland met enkele ligte buie in die
noordooste andersins gedeeltelik bewolk en warm maar koel in
die weste.
Die wind langs die kus sal matig suidoos in die noorde in die oggend
andersins oos tot noordoos.

11.NAMIBIA:
———–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie oor die sentrale
en die suidoostelike dele. Dit sal koel wees langs die kus met
miskolle.
Die wind langs die kus sal matig suidwes wees.

12.BOTSWANA
———–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die suidweste
Dit sal koel wees in die suidooste.

13.LESOTHO
———-
Mooiiweer en koel.

14. SWAZILAND:
————–
Oggend miskolle in die plekke andersins gedeeltelik bewolk en warm met
enkele ligte buie.