Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 27 April 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen.

1.GAUTENG:
———-
Miskolle aanvanklik andersins bewolk en koel met verspreide buie

2.MPUMALANGA:
————-
Miskolle aanvanklik andersins bewolk en koel tot koud met
verspreide buie, warm in die laeveld met enkele buie.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Miskolle aanvanklik andersins bewolk en koel met enkele buie
maar verspreid in die suide en weste, warm in die laeveld

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Gedeeltelik bewolk in die verre weste andersins bewolk en koel met enkele
buie en donderstorms maar verspreid in die ooste

5.VRYSTAAT:
————
Gedeeltelik bewolk in die suide andersins bewolk en koel met enkele
buie en donderstorms maar verspreid in die noorde aanvanklik

6.NOORDKAAP:
————
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele buie en donderstorms in die
noordooste, mooiweer in die verre weste
Die wind langs die kus sal matig suid tot suidoos wees.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Gedeeltelik bewolk en warm maar koel langs die kus word bewolk langs
die suidkus in die middag
Die wind langs die kus sal lig suidwes wees langs die suidkus
andersins matig tot taamlik sterk suidoos word sterk in die aand

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Gedeeltelik bewolk en warm maar koel langs die kus waar dit bewolk
sal word in die aand
Die wind langs die kus sal matig suidwes wees

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Gedeeltelik bewolk en warm
Die wind langs die kus sal matig noordwes wees word suidwes

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Mooiweer in die suide aanvanklik andersins gedeeltelik bewolk
en warm met enkele buie en donderstorms in die noorde en weste,
bewolk in die noorde
Die wind langs die kus sal matig noordoos tot noord wees word
taamlik sterk in die noorde

11.NAMIBIA:
———–
Mooiweer in die weste andersins gedeeltelik bewolk en warm met
enkele buie en donderstorms, koel langs die kus  
Die wind langs die kus sal matig suidoos weees in die noorde
andersins lig en veranderlik

12.BOTSWANA
———–
Bewolk en koel tot warm met enkele buie en donderstorms maar
verspreid in die ooste, gedeeltelik bewolk in die suidweste

13.LESOTHO
———-
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie en donderstorms

14. SWAZILAND:
————–
Miskolle aanvanklik andersins andersins bewolk en koel met verspreide
buie