Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 26 April 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen..

1.GAUTENG:
———-
Oggend miskolle oor die Hoeveld, andersins gedeeltelik bewolk
en koud met enkele buie.

2.MPUMALANGA:
————-
Oggend motreen en miskolle oor die Hoeveld, andersins
bewolk en koud met verspreide buie en donderbuie maar
enkel in die Laeveld waar dit warm sal wees. Dit word
later gedeeltelik bewolk vanuit die suidweste.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Oggend miskolle en motreen langs die platorand, andersins
bewolk en koel tot koud met verspreide buie en donderbuie.

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie en donderbuie
maar verspreide in die ooste.

5.VRYSTAAT:
————
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie en donderbuie
oor die noord en noordoostelike dele.

6.NOORDKAAP:
————
Mooiweer en warm maar gedeeltelik bewolk en koel in die
ooste.
Die wind langs die kus sal matig suid wees.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Miskolle langs die suidweskus, andersins mooiweer
en warm maar baie warm oor die noordwestelik binneland.
Die wind langs die kus sal matig noordwes wees maar
wes langs die suidkus.

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Mooiweer en warm maar gedeeltelik bewolk in die noordooste
later.
Die wind langs die kus sal matig noordoos wees maar suidwes
langs die suidkus.

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Mooiweer en warm maar gedeeltelik bewolk in die noorde
in die middag.
Die wind langs die kus sal matig noordoos wees.

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele buie en donderbuie
in die weste.
Die wind langs die kus sal matig tot taamlik sterk
noordoos wees.

11.NAMIBIA:
———–
Mooiweer en warm maar gedeeltelik bewolk met enkele
donderbuie in die noordooste. Dit sal koel wees
langs die kus met oggend miskolle.
Die wind langs die kus sal matig suid tot suidwes wees.

12.BOTSWANA
———–
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie en donderbuie
maar verspreide in die suidooste waar dit bewolk sal wees.

13.LESOTHO
———-
Gedeeltelik bewolk en koud met enkele buie en donderbuie
behalwe in die suidweste.

14. SWAZILAND:
————–
Oggend miskolle en motreen, andersins bewolk en warm
met enkele buie en donderbuie.