Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 23 April 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Onstuimige see met golwe hoer as 5m word tussen Kaap st Francis
en Richardbaai

1.GAUTENG:
———-
Gedeeltelik bewolk word bewolk en koel met verspreide buie en donderstorms

2.MPUMALANGA:
————-
Motreen en miskolle in die oggend en aand oor die hoogliggende dele
andersins bewolk en koel maar warm in die laeveld. Enkele buie en
donderstorms word verwag maar verspreid in die suide en weste

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Motreen en miskolle in die oggend en aand langs die platorand
andersins bewolk en koel tot warm met enkele buie en donderstorms
maar verspreid in die suidweste

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie en donderstorms maar
verspreid in die ooste waar dit bewolk sal wees

5.VRYSTAAT:
————
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie en donderstorms in
die noorde, mooiweer in die suidweste

6.NOORDKAAP:
————
Mooiweer en koel maar gedeeltelik bewolk in die verre noorde
Die wind langs die kus sal sterk suid tot suidoos wees

7.DIE WESKAAP:    
————–
Mooiweer en koel maar gedeeltelik bewolk langs die suidkus waar
bewolk aanvanklik met ligte buie in die ooste
Die wind langs die kus sal taamlik sterk tot sterk suidoos wees
maar matig langs die suidkus

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Koel langs die kus en aangresende binneland met enkele buie in
die oggend andersins gedeeltelik bewolk en koel tot koud
Die wind langs die kus sal matig tot taamlik sterk suidwes word
lig suid tot suidoos in die weste later

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Bewolk en koel met enkele buie langs die kus en aangresende
binneland aanvanklik andersins gedeeltelik bewolk
Die wind langs die kus sal taamlik sterk tot sterk suidwes wees
maar word matig later

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie en donderstorms
Die wind langs die kus sal taamlik sterk tot sterk suidwes wees

11.NAMIBIA:
———–
Mooiweer en koel tot warm maar gedeeltelik bewolk in die noordooste met
enkele buie en donderstorms
Die wind langs die kus sal matig suidoos wees

12.BOTSWANA
———–
Gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele buie en donderstorms maar
verspreid in die suide waar dit warm sal wees

13.LESOTHO
———-
Gedeeltelik bewolk en koud met enkele donderstorms in die verre noorde

14. SWAZILAND:
————–
Bewolk en koel met motreen vanaf die aand