Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 18 April 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen.

1.GAUTENG:
———-
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele buie en donderbuie.

2.MPUMALANGA:
————-
Koel oor die hoeveld andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm
met enkele buie en donderbuie.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Baie warm in die Laeveld en Limpopo Vallei andersins gedeeltelik bewolk
met enkele buie en donderbuie oor die suidwestelike dele

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.

5.VRYSTAAT:
————
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met verspreide donderbuie maar
enkel in die suidweste.

6.NOORDKAAP:
————
Koel in die suide andersins mooiweer en warm word gedeeltelik bewolk
in die ooste.
Die wind langs die kus:- Matig suidwes.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Koel langs die kus andersins gedeeltelik bewolk en warm word bewolk
in die suidweste met ligte reen in die plekke.
Die wind langs die kus:- Matig suidwes.

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.
Die wind langs die kus:- Matig suidwes wees word lig suidoos.

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.
Die wind langs die kus:- Matig suidwes wees word lig suidoos.

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Oggend miskolle oor die binneland andersins gedeeltelik bewolk en warm
met enkele buie en donderbuie maar verspreid in die weste.
Die wind langs die kus sal matig suidwes maar noordoos in die noorde
in die oggend.

11.NAMIBIA:
———–
Oggend miskolle langs die noordkus andersins gedeeltelik bewolk en warm
met enkele donderbuie in die noorde en ooste.
Die wind langs die kus:- Matig suid tot suidwes.

12.BOTSWANA
———–
Koel in die suide, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele
buie en donderbuie in die suidweste.

13.LESOTHO
———-
Gedeeltelik bewolk en koel met verspreide donderbuie.

14. SWAZILAND:
————–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.