Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 15 April 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen

1.GAUTENG:
———-
Mooiweer en warm

2.MPUMALANGA:
————-
Miskolle oor die hoeveld aanvanklik andersins mooiweer en
warm maar koel oor die hoeveld

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Miskolle oor die platorand aanvanklik andersins mooiweer
en warm maar gedeeltelik bewolk in die noorde

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Mooiweer en warm maar gedeeltelik bewolk in die ooste

5.VRYSTAAT:
————
Gedeeltelik bewolk en warm maar mooiweer in die noordooste

6.NOORDKAAP:
————
Gedeeltelik bewolk en warm maar baie warm in die noorde. Enkele
donderstorms word verwag in die suidooste, klaar op in die weste
Die wind langs die kus sal matig tot taamlik sterk suid tot
suidoos wees

7.DIE WESKAAP:    
————–
Ligte reen langs die suidkus en aangresende binneland waar
dit bewolk sal wees andersins gedeeltelik bewolk en koel
tot warm met enkele buie en donderstorms behalwe in
die noordweste
Die wind langs die kus sal matig tot taamlik sterk suid
tot suidoos wees

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Gedeeltelik bewolk en koel word bewolk met enkele buie
en donderstors maar verspreid langs die kus en aangresende binneland
Die wind langs die kus sal taamlik sterk suidwes wees

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Gedeeltelk bewolk en koel word bewolk met enkele buie en
donderstorms in die aand
Die wind langs die kus sal taamlik sterk suidwes wees

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Mooiweer en baie warm in die noordooste andersins gedeeltelik bewolk
en warm word bewolk vanuit die suide met enkele buie in die aand
Die wind langs die kus sal taamlik sterk noord wees maar suidwes
in die suide versprei noordwaarts

11.NAMIBIA:
———–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderstorms in die noordweste,
miskolle langs die kus in die suide aanvanklik
Die wind langs die kus sal matig suidwes tot suidoos wees

12.BOTSWANA
———–
Gedeeltelik bewolk en warm maar baie warm in die noorde

13.LESOTHO
———-
Gedeeltelik bewolk en warm maar koel oor die berge

14. SWAZILAND:
————–
Miskolle aanvanklik andersins mooiweer en warm