Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 04 MEI 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen.

RAADGEWENDE:
————
1. Storm sterk wes tot noordwes winde (35kt or 65km/h)
word verwag tussen Tafel Baai en Kaap Agulhus op Donderdag.
2. Sterk wes to noordwes winde (>50km/h) word verwag oor die
Weskaap se binneland op Donderdag.
3. Golwe hoogtes as meer as 5m word verwag tussen Tafel Baai
en Kaap Agulhus op Donderdag en sal uitbrei na Lamberts
Baai later op Donderdag en na Plettenberg Baai op Vrydag.

1.GAUTENG:
———-
Oggend miskolle oor die highveld,andersins gedeeltelik bewolk
en koel.

2.MPUMALANGA:
————-
Bewolk aanvanklik met enkele dodnerbuie in die verrre ooste,
andersins gedeeltelik bewolk en
koel maar warm tot baie warm in die Laeveld.Oggend miskolle
word verwag oor die hoegrond.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Bewolk aanvanklik met enkele dodnerbuie in die verrre ooste,
andersins gedeeltelik bewolk en
koel maar warm tot baie warm in die Laeveld en Limpopo Vallei.
Oggend miskolle word verwag oor die hoegrond.

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Miskolle aanvanklik in die noordooste,andersins gedeeltelik
bewolk en koel.

5.VRYSTAAT:
————
Miskolle aanvanklik,andersins gedeeltelik bewolk en koel met enkele
donderbuie in die verre noordooste.

6.NOORDKAAP:
————
Gedeeltelik bewolk in die suidweste,andersins mooiweer en koel
tot warm met reen in die aand in die verre suidweste.
Dit sal koel wees langs die kus met miskolle.
Die wind langs die kus sal taamlik sterk wes tot noordwes wees.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Bewolk en koel maar koud in die suidweste met reen en sal uitbrei
na die weskus en suidwestilike binneland, andersins gedeeltelik
bewolk en koel.
Die wind langs die kus:- Sterk wes tot noordwes.

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Gedeeltelik bewolk en koel langs die kus en aangrensende binneland
met reen,andersins gedeeltelik bewolk.
Die wind langs die kus sal matig wes tot suidwes wees.

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Gedeeltelik bewolk en koel langs die kus en aangrensende binneland
met reen maar gedeeltelik bewolk noord van die platorand.
Die wind langs die kus sal matig wes tot suidwes wees.

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Oggend miskolle oor die binneland,andersins mooiweer tot gedeeltelik
bewolk en warm met enkele donderbuie oor die berge.
Die wind langs die kus sal matig tot taamlik sterk noord tot noordoos
wees maar matig suidwes in die suide van die aand.

11.NAMIBIA:
———–
Mooiweer in die suidweste, andersins gedeeltelik bewolk en warm.
Dit sal koel wees langs die kus met miskolle in die oggend en in
die aand.
Die wind langs die kus sal matig suidwes wees.

12.BOTSWANA
———–
Enkele donderbuie in die oggend in die verre ooste,andersins
gedeeltelik bewolk en warm.

13.LESOTHO
———-
Gedeeeltelik Bewolk en koud met enkele donderbuie.

14. SWAZILAND:
————–
Oggend miskolle en donderbuie,andersins gedeeltelik bewolk en warm.