Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 03 MEI 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen.

1.GAUTENG:
———-
Oggend miskolle oor die hoeveld andersins gedeeltelik bewolk en koel
met verspreide enkele donderbuie.

2.MPUMALANGA:
————-
Oggend miskolle oor die hoogliggende dele andersins gedeeltelik bewolk
en koel met enkele donderbuie maar verspreid in die weste. Dit
sal warm wees in die Laeveld, geen reen nie.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Oggend miskolle oor die hoeveld andersins gedeeltelik bewolk
en warm met enkele donderbuie, behalwe in die laeveld.
Verspreide donderbuie is moontlik in die suidweste later.

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Bewolk en koel met verspreide buie en donderbuie, opklaaring in die
weste later.

5.VRYSTAAT:
————
Bewolk en koel met verspreide buie en donderbuie, opklaaring in die
weste later.

6.NOORDKAAP:
————
Gedeeltelik bewolk en koel. Enkele buie en donderbuie word verwag in die
ooste in die oggend. Dit sal koel wees langs die kus.
Die wind langs die kus sal lig noordwes wees.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Oggend miskolle langs die weskus andersins gedeeltelik bewolk en koel.
Die wind langs die kus sal matig noordwes maar oos in die suidkus.

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Gedeeltelik bewolk en koel maar bewolk met enkele buie en donderbuie
in die noordooste in die oggend.
Die wind langs die kus sal matig oos tot noordoos wees.

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie maar verspreid
in die noorde.
Die wind langs die kus sal lig suidwes wees word oos in die suide.

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Oggend miskolle oor die binneland andersins gedeeltelik bewolk en warm
met enkele donderbuie.
Die wind langs die kus sal matig noordoos wees word suidwes.

11.NAMIBIA:
———–
Mooiweer in die suidweste andersins gedeeltelik bewolk en warm.
Dit sal koel wees langs die kus met miskolle in die oggend en in
die aand.
Die wind langs die kus sal matig suidoos wees.

12.BOTSWANA
———–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie maar verspreid in die
verre suidooste waar koel sal wees.

13.LESOTHO
———-
Bewolk en koel met verspreide donderbuie.

14. SWAZILAND:
————–
Oggend miskolle andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele
donderbuie in die weste.