Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR VANDAG: 01 MEI 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen.

1.GAUTENG:
———-
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie.

2.MPUMALANGA:
————-
Oggend miskolle oor die oostelike hoogliggende dele andersins
gedeeltelik bewolk en koel maar warm in die Laeveld.
Enkele donderbuie word verwag oor die hoeveld en langs die platorand,
versprei na die laeveld oornag.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Oggend miskolle oor die hoogliggende dele andersins gedeeltelik
bewolk en warm met enkele buie en donderbuie, behalwe in
die noorde.

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie.

5.VRYSTAAT:
————
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.

6.NOORDKAAP:
————
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie in die
noorde en die ooste. Dit sal koel wees langs die kus
Die wind langs die kus sal matig tot taamlik sterk suid wees.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Gedeeltelik bewolk en koel maar mooiweer en warm oor die westelike
binneland. Dit sal bewolk wees langs die suidkus met ligte reen
in die oggend.
Die wind langs die kus sal taamlik sterk suidoos wees maar sterk in
die weste.

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Gedeeltelik bewolk en koel maar bewolk langs die kus in die
oggend met enkele buie.
Die wind langs die kus sal matig suidwes wees word suidoos in die
middag.

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Bewolk langs die kus en aangresende binneland met enkele buie
andersins geeltelik bewolk en koel.
Die wind langs die kus sal matig tot taamlik sterk suidwes wees
word suidoos in die aand.

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Oggend miskolle oor die binneland andersins gedeeltelik bewolk en warm
maar koel in die weste met enkele donderbuie. Ligte reen word verwag
langs die suidkus in die aand.
Die wind langs die kus sal matig noordwes word suidwes in die suide.

11.NAMIBIA:
———–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie maar verspreid
oor die suidoostelike dele. Dit sal gedeeltelik bewolk en koel langs
die kus met oggend miskolle.
Die wind langs die kus sal matig suidwes wees.

12.BOTSWANA
———–
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die suidweste.
Dit sal koel wees in die suidooste.

13.LESOTHO
———-
Mooiweer en koel met enkele donderbuie.

14. SWAZILAND:
————–
Oggend miskolle andersins gedeeltelik bewolk en warm met
enkele donderbuie.