Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR 12 MEI 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
———–
1.Onstuimige see toestande met golwe hoër as 5 meter
word verwag tussen Pleteenberg baai en Port Alfred.

1.GAUTENG:
———-
Mooiweer en koel.

2.MPUMALANGA:
————-
Mooiweere in die weste aanvanklik,andersins gedeeltelik
bewolk en koel maar warm in die Laeveld. Dit sal bewolk
wees in die ooste met motreen langs die platorand in die
aand.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Mooiweer in die weste aanvanklik, andersins gedeeltelik bewolk
en warm maar baie warm in die ooste met motreen langs die platorand
in die aand.

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Mooiweer en koel.

5.VRYSTAAT:
————
Mooiweer en koel.

6.NOORDKAAP:
————
Warm in die noorde en langs die kus,andersins gedeeltelik bewolk
en koel maar mooiweer in die ooste.
Die wind langs die kus sal matig noord wees.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Warm in die westelike binneland, andeersins bewolk by tye en koel.
Die wind langs die kus:- Taamlik sterk noord maarmatig noordoos
langs die suidkus.

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Gedeeltelik bewolk en koel word later mooiweer.
Die wind langs die kus:- Lig tot matig noordoos.

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Gedeeltelik bewolk en koel word later mooiweer.
Die wind langs die kus:- Lig tot matig noordoos.

10.KWAZULU-NATAL:
—————
bewolk met enkele ligte reen in die ooste en miskolle oor die binneland,
word later mooiweer tot gedeeltelik bewolk en koel tot warm.
Die wind langs die kus sal matig oos tot suidoos wees word later noordoos.

11.NAMIBIA:
———–
Mooiweer en koel tot warm.
Die wind langs die kus sal lig tot matig suid tot suidwes wees.

12.BOTSWANA
———-
Gedeeltelik bewolk in die verre ooste,andersins mooiweer en warm.

13.LESOTHO
———-
Mooiweer en koel.

14. SWAZILAND:
————–
Gedeeltelik bewolk en warm. Dit sal bewolk wees in die aand met
motreen.