Subscribe by Email

DIE NASIONALE WEER VOORSPELLING VIR: 06 MEI 2010.

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN
BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen.

RAADGEWENDE:
————
1. Storm sterk noordwes winde word verwag tussen Kaap Agulhus
en Kaappuint.
2. Sterk wes to noordwes winde (>50km/h) word verwag oor die
Weskaap se binneland, OosKaap en die suidelike dele van die
NoordKaap.
3. Golwe hoogtes hoër as 5m word verwag tussen Tafel Baai en
Kaap Agulhus, versprei na Port Alfred.
4. Toestande gunstig vir ontwinkelling en verspreiding van
weghol brande word verwag oor ddie westelike binneland van
die OosKaap.

1.GAUTENG:
———-
Gedeeltelik bewolk en koel.

2.MPUMALANGA:
————-
Baie warm in die Laeveld, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

3.LIMPOPO PROVINSIE:
——————–
Gedeeltelik bewolk en warm.

4.NOORDWES PROVINSIE:
——————–
Mooiweer en koel tot warm.

5.VRYSTAAT:
————
Mooiweer en koel.

6.NOORDKAAP:
————
Warm in die noorde andersins gedeeltelik bewolk en koel word
bewolk in die verre weste met ligte reen. Sterk noordwestelike
winde word verwag oor die suidelike binneland.
Die wind langs die kus sal sterk noordwes wees word matig
suidwes in die aand.

7.DIE WESKAAP:    
————–
Warm langs die suidkus andersins gedeeltelik bewolk en koel maar
bewolk en koud in die weste met reen. Sterk noordwestelike
winde word verwag oor die binneland.
Die wind langs die kus:- Sterk noordwes.

8.DIE WESTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————-
Mooiweer en warm word gedeeltelik bewolk en koel langs die kus
in die aand. Ligte reen word verwag in die weste. Sterk noordwestelike
winde word verwag oor die binneland.
Die wind langs die kus sal taamlik sterk noordwes wees.

9.DIE OOSTELIKE DEEL VAN DIE OOS KAAP:
————————————–
Mooiweer en warm. Sterk noordwestelike winde word verwag oor die binneland.
Die wind langs die kus sal taamlik sterk noordwes.

10.KWAZULU-NATAL:
—————
Oggend miskolle andersins mooiweer en warm.
Die wind langs die kus sal matig noordoos wees.

11.NAMIBIA:
———–
Gedeeltelik bewolk in die noordoostelike dele andersins mooiweer en warm
maar koel in die verre suide.
Die wind langs die kus sal matig suidwes wees.

12.BOTSWANA
———–
Mooiweer in die suidweste andersins gedeeltelik bewolk en warm.

13.LESOTHO
———-
Mooiweer en koel.

14. SWAZILAND:
————–
Mooiweer en warm.