Subscribe by Email

Die Lions maak geskiedenis met ‘n indrukwekkende oorwinning

lionsDie Lions is deur na hul eerste Super-eindstryd ooit nadat hulle Nieu-Seeland se Highlanders vanmiddag op Ellispark in Johannesburg met 42-30 afgeransel het. Teen rustyd het die Lions met 17-6 voorgeloop. Die tuisspan se drieë is deur Elton Jantjies, Rohan Janse van Rensburg, Courtnall Skosan, Jaco Kriel en Lourens Erasmus gedruk. Volgende Saterdag se eindstryd sal in Wellington gespeel word nadat die Hurricanes ‘n tuiswedstryd verseker het toe hulle die Chiefs vroeër vandag met 25-9 geklop het.

3 Responses to Die Lions maak geskiedenis met ‘n indrukwekkende oorwinning

  1. Petrus Cedras

    Augustus 2, 2016 at 5:17 am

    lions you are the best South-African team in this conference you make us proud GO LIONS GO

  2. Petrus

    Augustus 2, 2016 at 5:14 am

    Lions you make us proud, GO lions GO

  3. Glenn Kempster

    Julie 31, 2016 at 11:21 am

    GO LIONS – you are the best