Subscribe by Email

Deans laat Quade weg

Quade Cooper sê hy hou geen wrok teen die Wallaby-afrigter, Robbie Deans, nie nadat dié talentvolle losskakel uit ’n Australiese oefengroep van 30 spelers vir die Britse en Ierse Leeus-toetsreeks weggelaat is. Lees Verder
Via: Sport