Subscribe by Email

David Warner is fiks verklaar

davidAustralië se onderkaptein, David Warner, is fiks verklaar vir die eerste toets teen Sri Lanka wat môre in Pallekelle begin. Hy het sy vinger beseer tydens die driehoekige eendagreeks teen Suid-Afrika en die Wes-Indiese Eilande op die Karibiese Eilande. Warner sê hy verduur nie ongemak nie, hoewel hy met ‘n skerm om die vinger sal speel: