Tuisblad » 1:09 pm Entries posted on “January, 2012”

CDP reageer op SA se kreeftegang op persvryheidsindeks

cdp

CDP reageer op SA se kreeftegang op persvryheidsindeks “’n Regering kan nie maar net aanhou die verkeerde seine oor persvryheid uitstuur, en nie ook verwag om die gevolge te dra nie,” aldus ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) in sy reaksie op die nuus dat Suid-Afrika nog verder op die persvryheidsindeks die [...]

1:09 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Baie sterf in taxi-ongelukke

Vryheidsfront RGB_groter

Die minister van vervoer, mnr. S’bu Ndebele, het in die parlement bevestig dat die afgelope drie finansiële jare vanaf 2008 daar 5315 mense gesterf het net in taxi-ongelukke. In dieselfde tydperk het 1020 mense in busongelukke, 14 163 voetgangers en in totaal 41 431 mense in noodlottige ongelukke gesterf. Hy het geantwoord op ’n vraag [...]

1:04 pm | Posted in Algemeen,Motornuus,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die mens en sy beste vriend al baie lank saam

Hondeskedel

Die mens en sy beste vriend al baie lank saam Die skedel van ‘n hond wat 33 000 jaar lank in ‘n Siberiese grot bewaar gebly het, en ‘n soortgelyke vonds in België het heelwat lig op die mens se geskiedenis saam met sy beste vriend aan die lig gebring. Dit blyk uit die navorsing [...]

10:35 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Zanufisering van Tukkies bereik kookpunt;

afriforum

Die Universiteit van Pretoria (UP) het studenteleiers die afgelope week in oproer gehad toe ’n tydelike studenteraad aangewys is, terwyl die verkiesingsuitslae van verlede jaar se studenteparlementsverkiesing steeds teruggehou word, het AfriForum jeug vandag gesê. “Die studenteraad is in die geheim aangewys sonder dat studente insae daarin gehad het. Daarbenewens het UP talle Sasco-lede in [...]

10:11 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: DA-plakkaat en rewolusie deur die kuberruimte

Blikoor

Wyle minister Blaar Coetzee is aangehaal as sou hy gesê het vir ‘n politieke party is daar nie so iets soos slegte publisiteit nie, net publisiteit. Tog het die regering waarvan hy deel was ‘n reeks omstrede snoermaatreëls ingestel met die Erasmuskommissie van regter Rudolf Erasmus as die vernaamste manifestasie. Die kommissie was op sy [...]

6:46 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Juju en die Afrikaner se moermeter

Malema hospitaal

“Die boere se moermeter loop in die rooi.” Dit was die woorde van mnr. André Botha, veiligheidshoof van Agri SA in sy reaksie op die TLU SA se stelling dat die aantal plaasmoorde in Januarie vanjaar op ‘n besonder donker en bloedige jaar dui. Altesaam vier plaasmoorde het so ver bekend vanjaar al voorgekom. Plaasmoorde [...]

11:29 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

DA-plakkaat skok CDP

DA-kaalgat

“In ‘n stadium wat die land ‘n nood aan groter moraliteit het, kom die DA met ‘n plakkaat wat duidelik losbandigheid bevorder,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). “Daar is talle ander maniere waarop die DA sy nie-rassige ideaal kon uitdruk, anders as deur ‘n plakkaat wat die boodskap van seksuele [...]

8:12 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Gauteng e-tol: VF Plus lê klagte by Verbruikerskommissie oor tariewe

Vryheidsfront RGB_groter

Die Vryheidsfront Plus het vandag ‘n klag by die Verbruikerskommissie teen SANRAL gelê omdat die agentskap voortgaan om die verkoop van die e-skyfie te adverteer ten spyte daarvan dat die tariewe nog nie ten volle beskikbaar is nie. Volgens adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor vervoer, is dit ‘n verbreking van artikel 23(3) van [...]

8:09 am | Posted in Algemeen,Motornuus,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

AfriForum staan grondgrypslagoffers by

afriforum

AfriForum gaan regshulp verleen aan die slagoffers van ʼn Zimbabwe-styl-grondbesetting wat tans by Wallmansthal, noord van Pretoria, plaasvind. Die burgerregtegroep is deur sy plaaslike tak en die Wallmansthal Communal Property Association, wat die regmatige aanspraakmakers is op duisende hektaar grond wat tans aan die staat behoort, om hulp genader. Die grootskaalse besetting van grond en [...]

8:05 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Sri Lanka-toer: Het senior spelers werklik geslaag?

AB de Villiers

Voor die aanbreek van die pas afgelope kriekettoer van die Sri Lankane in Suid-Afrika was kommentators dit basies eens dat die eilandbewoners afgeslag gaan word. En soms het dit so gelyk. Maar die Sri Lankane het een van die drie toetse oortuigend gewen, en in die laaste twee van die vyf eendagwedstryde die Proteas les [...]

11:31 am | Posted in Algemeen,Krieket,Sport | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...