Tuisblad » 2:48 pm
Entries posted on “December, 2011”

Wanneer moet ‘n krieketspeler die sprong van klubkrieket na provinsiale krieket, en van daar af weer na die toetsspan maak? Vir die uwe is dit ‘n sensitiewe vraag – my krieketwêreld was net goed gevorm toe eers Peter van der Merwe en daarna Ali Bacher se Springbokspanne die Aussies afgeslag het. Die name waarmee ek [...]
2:48 pm | Posted in Algemeen,Krieket,Nuus,Sport | Lees Verder »

Die stryd van die Titane, en die Titane self gaan nie eens in die betrokke wedstryd speel nie. So kan die komende meerdagwedstryd tussen die liga-voorlopers, die Ridders, en die eendagkonings, die Kaapse Kobras in Kimberley beskryf word. Die Ridders is na die afgelope sarsie wedstryde steeds bo-aan die punteleer na hul vernaamste teenstanders in [...]
7:03 am | Posted in Algemeen,Krieket,Sport | Lees Verder »

In die Nederlandse stad Alkmaar het ‘n groep mense ‘n vindingryke plan beraam om in die nuwe jaar groot geld te maak. Hulle het ‘n besonder swaar muntpers vasgelê pas dit klaar gerestoureer is… Die polisie krap kop oor hoe die diewe dié loodsware pers verwyder gekry het. Dwars oor die wêreld is regerings besig [...]
7:54 am | Posted in Algemeen,Nuus,Sake,Wêreld | Lees Verder »

Die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka, wat op ‘n reuse aapstert vir die Proteas uitgeloop het, is ‘n dag vroeër as geskeduleer iets van die verlede, maar Suid-Afrikaners gaan vandag steeds kookwater krieket kan volg. Die aandag op die plaaslike meerdagreeks is skielik nog meer onder die vergrootglas, nie net omdat die reeks [...]
7:44 am | Posted in Algemeen,Krieket,Sport | Lees Verder »

Dit is dié tyd van die jaar wanneer analiste die ou jaar se nuushoogtepunte onder die vergrootglas plaas, en die kristalbal vir die nuwe nadertrek. Veral die ekonome wat reeds hul vooruitskouings gewaag het se kristalballe lewer maar ‘n somber prentjie op. Maar is daar positiewe sake om na uit te sien? So ongesiens het [...]
6:50 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

‘n Droomdebuut vir die jong slagbouler van die Titane, Marchant de Lange, het kort na dié jongeling sewe paaltjies vir 81 lopies platgetrek het, ‘n nagmerrie geword toe sy span desperaat moes spartel om ‘n opvolgbeurt te moes afweer. Met reën wat in die tweede toets tussen die Proteas en Sri Lanka ‘n rol gaan [...]
8:41 am | Posted in Algemeen,Krieket,Sport | Lees Verder »

Dit sit nie in enige man se broek om met Pumba te gaan stap nie. Of moet ‘n mens eerder sê, dit stap nie in enigeen se broek nie? Hoe dit ook al sy, so amper val Herrie die nuwe jaar hard binne. Soos gebruiklik is Herrie vanoggend saam met Pumba na die keraats op [...]
7:33 am | Posted in Algemeen,Vermaak | Lees Verder »

Elke nuuskommentator sal sy eie invalshoek gebruik vir die opstel van ‘n nuusoorsig. ‘n Belangrike kenmerk is egter dat dit wat die mees waarskynlike impak op die komende jaar sal uitoefen, voorkeur geniet. Dit durf egter geen poging tot voorspelling wees nie. Soos die gerekende Nederlandse kommentator, Sylvain Ephimenco pas in sy terugskouing vir die [...]
7:18 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die eerste Christenbaba wat in die Nuwe Wêreld gebore is, is so ver vasgestel kan word Snorri Thorfinnsson. Dit is taamlik seker dat hy iewers tussen 1004 en 1013 gebore is, en 1012 word dikwels as die mees waarskynlike geboortejaar aangedui. Snorri was nie net die eerste Christenbaba wat in die destydse Vikingkolonie, Vinland gebore [...]
8:31 am | Posted in Algemeen,Geloof,Reis | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Media en mediaterapie: Politieke korrektheid as belediging vir joernaliste wat lewe en vryheid verloor het Ten spyte van die uitbundigheid waarmee miljoene mense jaarliks die nuwe jaar vier, is daar tog onderliggend die wete dat miljoene mense honger is, onderdruk word en pessimisties oor die toekoms is. Die Russiese president, Wladimir Poetin wat pas [...]
7:39 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »