Tuisblad » 1:32 pm Entries posted on “November, 2011”

Nederlanders stem oor plaasmoorde in SA

TLU-SA-342x168

‘n Mosie deur verskeie partye in die Nederlandse Tweede Kamer (Parlement) is gister met ‘n klein meerderheid verwerp, terwyl die Minister van Buitelandse Sake baie positief was oor die mosie. Die mosie het veral gefokus op die plaasmoorde in Suid-Afrika en die diskriminasie wat teen die boere van die land plaasvind. Verskeie partye, waaronder die [...]

1:32 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

AfriForum kap ANC oor plaasmoorde by VN-konferensie

treurgrond

Die burgerregte-organisasie AfriForum het in sy spreekbeurt by die Verenigde Nasies (VN) Menseregteraad se konferensie oor minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland, ʼn beroep op die internasionale gemeenskap gedoen om die krisisafmetings wat plaasmoorde in Suid-Afrika aanneem, ten sterkste te veroordeel. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het tydens die geleentheid eksemplare van die Engelse weergawe van [...]

10:17 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nominasies vir welwillendheidspersoon sluit vandag

FW de Klerk

Vandag is die sluitingsdatum om mense of instansies te nomineer vir die jaarlikse FW de Klerkwelwillendheidtoekenning. Die tweede jaarlikse FW de Klerk Welwillendheidstoekenning sal op 2 Februarie 2012 toegeken word, tydens die FW de Klerk Stigting se jaarlikse galadinee in Kaapstad. Die Toekenning is ingestel deur die Stigting se Raad van Trustees in Oktober 2010, [...]

9:40 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Piesangs dooddollies

Piesang

‘n E-pos wat die rondte doen waarin mense gewaarsku word om vir die volgende drie weke ie piesangs te eet nie, is ‘n e-pos-“grap.” ‘n E-pos om uit te wys dat die waarskuwing fiksie is, is al op 25 November uitgestuur. Die KwaZulu-Natalse Landbouvereniging, Kwanalu, het twee dae tevore ‘n verklaring uitgereik om die e-pos [...]

8:49 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Van Columbus tot COP 17

COP 17

Die Amerikaanse skrywer, Charles C. Mann, het pas ‘n nuwe boek geskryf waarvan die Nederlandse titel, 1493. Hoe de wereld zich ontwikkelde na de ontdekking van Amerikadie verhaal van globalisering by Columbus se herontdekking van die Nuwe Wêreld gaan haal. Dit is reeds bekend dat Columbus nie die Nuwe Wêreld ontdek het nie. Die Noormanne [...]

11:03 am | Posted in Leefstyl,Sake,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Duitsland het verlede week die Tweede Wêreldoorlog gewen…

Merckel

“Duitsland het verlede week die Tweede Wêreldoorlog gewen,” of so, altans skryf die rubriekskrywer Georg Diez van De Spiegel. Diez baseer sy stelling daarop dat Duitsland met ‘n tipe ekonomiese verowering Europa onder sy “beheer” verkry het. “Europa is afhanklik van Duitsland, uitsluitend Duitsland.” Dis nie Duitse grootheidswaan nie – eerder diep kommer. Nogtans troos [...]

10:50 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Malema voor Menseregtekommissie

malema

Die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie se verhoor van mnr Julius Malema vind vandag en môre in Braamfontein plaas. Die verhoor volg op 3 klagtes oor haatspraak deur die Afrikanerbond en nog nagenoeg 500 ander klagtes wat by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien is. Die vorige datum vir die verhoor was 13 & 14 Oktober 2011 maar is [...]

10:44 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Blik Oor oor Geloftefees

Blik het grootgeword met die grootste ontsagte vir Geloftefeeste. Of dit nou by Hartenbos in die arena was, of by die Geloftefeesterrein waar die Bybelhuis in Bloemfontein nou staan, die Blikke was daar. Selfs ‘n lang stuk grondpad buite Bultfontein afgelê. Die gemene deler was gewoonlik dat dit verskriklik warm was en dat die son [...]

5:54 pm | Posted in Algemeen,Vermaak | Lees Verder »

Herrie se kerrie – Protesteer, maar hou liefs klere aan

Met die goedkeuring van die wetsonwerp op die beskerming van staatsinligting in die Nasionale Vergadering het mense dwars oor die land in swart betoog, ook in Bethlehem. Maar dis nie net in Suid-Afrika waar mense betoog nie. Dwars oor die wêreld word betoog, en volgens ‘n artikel wat Herrie in Trouw gelees het, begin al [...]

5:46 pm | Posted in Algemeen,Vermaak | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Wind uit die regspraak se seile?

Regspraak

Formeel bestaan ‘n demokrasie uit drie bene – die wetgewende, uitvoerende en die regterlike of juridiese bene. Die wetgewende en die uitvoerende gesag is noodwendig betreklik inmekaar geweef omdat die kabinet, dus die uitvoerende gesag – se samestelling grootliks deur die samestelling van die wetgewende liggaam – die parlement bepaal word en die meeste lede [...]

10:54 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...