Tuisblad » 7:22 am Entries posted on “October, 2011”

Nuuskommentaar: Verklikkers –helde of klikbekke?

Teistering in die werkplek

Onder die probleme wat die Openbare Beskermer onlangs genoem het wat die behoorlike opruim van korrupsie kniehalter is ‘n tekort aan geld en dus ondersoekers, en die negatiewe persepsie wat mense nog oor verklikkers het. Gelukkig is daar uitsonderings. Patricia de Lille het ‘n geruime tyd op die golf van gewildheid gery na sy dokumente [...]

7:22 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Kerkhervorming: Lig op die voorlopers Wycliff en Hus

Hus een Wycliff

Terwyl ons vandag Hervormingsondag vier, is dit ook belangrik om te weet dat die spore van die hervorming al meer as ‘n eeu tevore reeds gevind is.Môre oor ses jaar sal dit presies 500 jaar wees sedert Maartin Luther sy 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenburg vasgespyker het en amptelik die hervorming ingelui het. [...]

5:11 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Herrie se kerrie: Wapenondersoek

Gediertetjie

“Sjoe, nou neem hulle die wapending darem ernstig op!” seg oom Anneries . “Wonder of hulle nou ook die geroeste windbuks in die rondawel en my ketties ook gaan ondersoek?” Herrie glimlag maar, want oom Anneries is goed belese, en wat hy nie in die Vrystaat of oor die radio kry nie, kry hy op [...]

3:04 pm | Posted in Algemeen,Vermaak | Lees Verder »

Rilee weer reg

Rilee

Die 22-jarige sterkolwer van die Vrystaat, Rilee Rossouw, het van sy besering herstel en is gereed om weer sy plek in die Knights-span in te neem. Dit lyk egter of dit nie net sommer ‘n geval is van in die span instap nie – nie een van die Knights steek nou werklik hande op om [...]

1:25 pm | Posted in Algemeen,Krieket,Sport | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Lindiwe en die tweepartypersepsie

zille

Die stryd om die DA se parlementêre leierskap het om verskeie redes meer aandag geniet as wat ‘n soortgelyke verkiesing in die meeste amptelike opposisiepartye elders ter wêreld sou ontlok. Hiervoor bestaan verskeie redes, waaronder dat die parlementêre leierskap gewoonlik deur die partyleier self gehou word. In die DA is die leierskap versprei na die [...]

8:23 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Dra ekonomiese ongelykheid tot resessies by?

Obama hang

Die afgelope paar jaar dra Suid-Afrika die twyfelagtige eer van die land met die hoogste inkomstegaping ter wêreld. Grootskaalse werkloosheid met die gepaarde armoede dra by tot dié toedrag van sake, en die radikale uitsprake binne die ANC-jeugliga is ‘n daaglikse herinnering dat die politiek-sosiologiese model van relatiewe deprivasie so geldig bly soos altyd. Kernagtig [...]

7:36 am | Posted in Algemeen,Nuus,Sake | Lees Verder »

CDP reageer op Mazibuku se verkiesing

cdp

“Die Christen-Demokratiese Party (CDP) neem met belangstelling kennis met die verkiesing van me Lindiwe Mazibuku tot parlementêre leier van die DA,” sê ds. Theunis Botha, leier van die CDP. “Ons glo egter dat die verkiesing eerder ‘n geval; van maatskaplike ingenieurswese as demokrasie was, aangesien dit vanuit die staanspoor duidelik was dat die partyleier, Helen [...]

2:34 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

VF+ kap Transnet weer

Vryheidsfront RGB_groter

Terwyl Transnet sy voete sleep om die parlementêre opdrag uit te voer om die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) aan te vul sodat die beloofde verhogings en terugwerkende betalings aan die verarmde pensionarisse kan plaasvind, het Transnet ‘n bedryfswins van R5,5 miljard getoon volgens die maatskappy se half-jaarlikse verslag. “Dit is ‘n skande dat pensioenarisse krepeer [...]

2:29 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Sake,Suid-Afrika | Lees Verder »

Blik Oor sê…

Blikoor

Blik moet bieg – hy is nogal beïndruk met hoe gesondheidsbewus die ANC skielik is. Skaars het die minister van min finansies gesê die mense moet skraler leef, of onse Julias sê hy sal sommer help en ‘n paar pretstappe reël. Met die “skraler” meen Blik die minister kan self kyk of hy nie plan [...]

8:51 am | Posted in Algemeen,Vermaak | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Jeugliga-optog

malema

Suid-Afrikaners is met reg bekommerd oor die verloop en gevolge van die ANC-jeug se protesaksies vandag en môre. Navorsing wat in Junie vanjaar voltooi is dui wel daarop dat die aantal protesaksies sedert ‘n tipe hoogtepunt in 2009 afgeneem het, maar dat die geweld wat daarmee voortgegaan het bly toeneem het. Volgens Municipal IQ het [...]

7:37 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...