Tuisblad » 10:42 am Entries posted on “September, 2011”

Bielie-rugby die naweek verwag

Rugby

Weer eens lyk dit of die Curriebekerwedstryd tussen die Goue Leeus en die Cheetahs die naweek se mooiste rugby kan oplewer. Beide spanne is besonder goed toegerus om aanskoulike rugby op te dis – van heelagter tot die stutte wat die bal kan dra, en talle spelers wat skitterend op dreef is, hou weer die [...]

10:42 am | Posted in Algemeen,Rugby,Sport | Lees Verder »

Bokke deur in wêreldbeker

Springbokke3

Die Springbokke het na die uitspeelrondtes deurgedring na Bryan Habana vroeg in die toets teen Samoa deurgesuiker het, en Morné Steyn die Springbokke met ‘n doelskop en twee strafdoele vroeg met 13 – 0 laat voorloop het.Hoewel die Samoane die laaste sê op die telbord gehad het met ‘n ongekroonde drie, kon dit nie verhinder [...]

9:54 am | Posted in Algemeen,Rugby,Sport | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Griekse skuldkrisis en Suid-Afrika

Euro

Vir baie mense is dit Grieks oor hoekom die probleme van ‘n relatief klein ekonomie soos die Griekse, soveel aandag geniet. Tog het die verloop van die oplossing kort – kort ‘n invloed op die Johannesburgse effektebeurs, en is dit duidelik dat ‘n blinde oog werp op dié kwessie, die land peperduur te staan kan [...]

5:44 am | Posted in Nuus,Sake,Wêreld | Lees Verder »

Amper Agri SA-kongres

Agri SA

Agri SA se kongres wat vanjaar by die Misty Hills Hotel en Konferensiesentrum naby Muldersdrift op 13 en 14 Oktober 2011 gehou word, is een van Agri SA se hoogtepunte vir die jaar. Die kongrestema is – ‘Politieke en Ekonomiese Dimensies van Verandering’. Met dié tema sien ons uit na ‘n interessante kongres! Minister Nkwinti [...]

1:39 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus | Lees Verder »

Moslembroederskap in Egipte dreig om verkiesing te boikot

Dadel2

Die Moslembroederskap in Egipte, asook ‘n aantal van die ander partye wat aan die komende Egiptiese verkiesing sou deelneem, dreig nou om die verkiesing te boikot. Dié partye het die militêre bewindhebbers wat die land sedert die val van pres. Hosni Mubarak regeer, voor ‘n ultimatum gestel om teen Sondag tot wysigings tot die kieswet [...]

8:06 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

CDP ontsteld oor polisiebrouwerk

Landbou

“Ons is baie ontsteld omdat swak polisiewerk volgens aanduidings daarvoor verantwoordelik was dat tien verdagte plaasaanvallers vrygespreek is,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). Hy het geregeer op die vryspraak van tien verdagtes wat van die wrede aanval op die verlamde mev. Nellie van Rensburg en haar bejaarde ma, mev. Martha [...]

7:42 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Regsnuus | Lees Verder »

VF+ vandag na polisie oor Transnetpensioene

Vryheidsfront RGB_groter

Dr. Pieter Mulder, Vryheidsfront Plus-leier en adjunkminister van landbou, bosbou en visserye en adv Anton Alberts, VF Plus-LP, gaan vandag om 11:00 ‘n kriminele klag by die Brooklyn Polisiestasie in Pretoria teen Transnet en sy hoof uitvoerende beampte, mnr. Brian Molefe, lê. Die klagte word gelê in terme van artikels 7(a) en 27(1) van die [...]

5:07 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Die reg om te weet

koerante

Volgens die RGN voldoen minder as die helfte van die land se staatsdepartemente aan die burgers van die land se grondwetlike reg tot inligting. Slegs twintig van die land se 282 munisipaliteite voldoen daaraan. Dat die situasie beroerd is selfs oor doodgewone sake, blyk uit die elektroniese argiewe van Beeld, Die Burger en Volksblad. Die [...]

5:03 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Rioolwater in Apiesrivier: Tshwane-munisipaliteit het ses dae vir aksieplan

riool

AfriForum het gister ʼn brief aan die bestuurder van die Tshwane-metro oorhandig wat hom versoek om dringend ʼn aksieplan op te stel oor hoe hulle die probleem van rioolwater wat in die Apiesrivier noord van Pretoria, gestort word, gaan oplos. Die burgerregte-groep se nuwe omgewingsdepartement het Jason Ngobeni, die raad se nuwe munisipale bestuurder, ses [...]

1:30 pm | Posted in Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Goudprys $100 per fyn ons hoër as platinum

goud

Die goudprys het pas tot ‘n vlak van $100 per fyn ons hoër as die platinumprys gestyg. Tradisioneel is die platinumprys hoër as die goudprys. Dié ongewone situasie is bereik toe goud tot $1 657,50 gestyg het, en die platinumprys wat ook opwaarts aan die beweeg is maar draal, $1 558 per fyn ons gehaal [...]

7:55 am | Posted in Algemeen,Nuus,Sake | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...