Tuisblad » 10:36 am Entries posted on “August, 2011”

Die Luthuli Huis – Malema saga duur voort, dag 2

Malema ondersteuners sirkus

Die ANC-leierskap in die Oos-Kaap sal na verwagting streng optree teen die lede van die ANC Jeugliga in die provinsie wat deel was van die geweld wat gister by Luthuli-huis in Johannesburg uitgebreek het. Lede van die ANC Jeugliga in die Oos-Kaap was deel van ANC takke landwyd wat gister na Johannesburg gereis het om [...]

10:36 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Julio Iglesias hierdie November in Suid-Afrika

julio-iglesias

LUZAAN VAN DER WESTHUIZEN Die baie bekende, en boonop Guinness Wêreldrekord houer, Julio Iglesias, sal binnekort in Suid-Afrika op die verhoog te sien wees. Iglesias is die enigste kunstenaar wat al met die ‘Diamond Record Award’ in die Guinness Book of World Records pryk. Guinness erken Iglesias as die enigste kunstenaar ter wêreld-en in die [...]

10:32 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

Dag vir vermiste persone het ook op SA betrekking

Jesus en kinders

“Met duisende mense wat in Suid-Afrika vermis word, waarvan ongeveer die helfte kinders is, is dit baie gepas dat Suid-Afrikaners vandag, op die Internasionale Dag vir Vermiste Persone, spesiaal in hul gebede dink aan diegene wat geliefdes vermis. “Dikwels is die onvermoë om afsluiting te kry erger as om vrede te maak met die afsterwe [...]

9:29 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Vryheid van meningsuiting onder die loep

Jonathan Israel

In die Nederlandse koerant, Trouw, verskyn ‘n interessante resensie oor ‘n nuwe boek van die Britse historikus, Jonathan Israel. Dis egter nie so seer die inhoud van die boek, Democratic Enlightenment, wat uit die bespreking die hardste spreek nie, maar die bespreking en die agtergrond deur die resensent self. Trouw plaas heel gepas die resensie [...]

9:22 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Nuuskomemntaar: Zero se vioolspel

Zuma

Vandag word die internasionale dag vir vermiste persone gedenk. Dit is veral gemik op politieke teenstanders en joernaliste wat deur diktatoriale regerings gearresteer is, of in huisarres geplaas is, en dan so goed as verdwyn en dikwels vermoor word. Suid-Afrika is nie op Verslaggewers sonder Grense se lys van lande wat hiervan beskuldig word nie [...]

4:34 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Koringwolf gee minister bloedneus

koringwolf

Die uiters bedreigde “koringwolf,” of te wel die wilde Hamster, het die reg tot vebindingsones tussen hul natuurgebiede, aldus ‘n Nederlandse regter. Die organisasie Das & Boom het die regering hof toe geneem oor besuinigingsplanne om nie meer die verbingsgebiede aan te skaf nie. Die hele Ekologiese Hoofstruktuurplan is ter wille van besuiniging op die [...]

10:53 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Veldbrande laat spoor van dood en verwoesting

Veldbrande

Minstens drie mense is al landswyd in veldbrande dood, met honderde stuks vee wat doodgebrand het of so beseer is dat hulle van kant gemaak moes word, en duisende hektaar weiding het in die slag gebly. In baie gevalle is kwaadwillige of onbedoelde brandstigting die oorsaak vir die groot verliese. So ernstig is brandstigting dat [...]

7:38 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

2012 Mercedes-Benz SLK

Mercedes-Benz_SLK_101

Mercedes se SLK het sedert sy bekendstelling in 1997 reeds meer as 500,000 eenhede wereldwyd verkoop. Dit ten spyte daarvan dat die SLK altyd probeer het om sy groter, duurder en meer begeerlike boeties na te aap wat voorkoms betref. Met die aanvanklike steelfoto’s bykans 15 jaar gelede, was dit duidelik dat die SLK soort [...]

6:27 am | Posted in Motornuus | Lees Verder »

Alle oë is vandag op Luthuli-huis in Johannesburg

luthuli-huis

Alle oë is vandag op Luthuli-huis in Johannesburg, waar die president van die ANC Jeugliga, Julius Malema voor ‘n ANC dissiplinêre komitee sal verskyn. Malema verskyn saam met ander leiers in die jeugliga op aanklagte dat hulle die party in onguns gebring het. Ondersteuners van die ANC-Jeugliga in Polokwane, Limpopo het ‘n SAUK-verslaggewer en ‘n [...]

6:21 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Om te mag weet

Spaai

Met kommentators wat nog verskil oor of Suid-Afrika reeds ‘n land is waar korrupsie endemies is, en of dit dreig om so ‘n land te word, is daar nog heelwat koppestamp oor die omstrede inligtingswetsontwerp. Al het die ANC in die jongste verlede verskeie konsessies gemaak om van die drakoniese maatreëls te laat glip, meen [...]

4:54 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...