Tuisblad » 2:29 pm
Entries posted on “June, 2011”

Na aanleiding van ‘n vorige ooreenkoms tussen Agri SA en die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Minister Nkwinti het ‘n werkswinkel hierdie week plaasgevind waartydens die onderskeie grondhervormingsprogramme bespreek is. ‘n Groot aantal verteenwoordigers van Agri SA se affiliasies sowel as TLU SA en die Landboubesigheidskamer het die geleentheid bygewoon. Die minister het aangedui [...]
2:29 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus | Lees Verder »

‘n Bekende motorvervaardiger en Agri SA snoer vanjaar vir die agtste jaar kragte saam om Suid-Afrika se jongboer van die jaar aan te wys. Die jongboer van die jaar word in November 2011 aangewys en staan die kans om ‘n groot prys los te slaan. Die kompetisie is die sameloop van 9 provinsiale kompetisies vir boere [...]
11:43 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus | Lees Verder »

Die padvrag-strategie vir Suid-Afrika fokus op volhoubare intervensies om die volgende aan te spreek: · Oormatige vrag op paaie; · Swak padtoestande; · Oorlading en ondoeltreffende wetstoepassing; · Stadige streeksintegrasie; en · Swak padveiligheidsrekord. Die strategie poog om hierdie kwessies aan te spreek en bied oplossings ter verbetering van die integrasie van padvervoer met ander [...]
11:37 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus | Lees Verder »

AfriForum het vandag ’n formele regsmening, waarin die redes vir ongrondwetlikheid van die voorgenoem Wet op die Beskerming van Inligting uiteengesit word, aan die ad hoc portefeuljekomitee wat met dié konsepwet bemoei is oorhandig. AfriForum het ʼn senior advokaat wat in mediareg spesialiseer opdrag gegee om die regsmening op te stel. Dit is die eerste [...]
11:29 am | Posted in Algemeen,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Volgens die regering, is die doel van simkaarte te registreer, om misdadigers te kan vasvat wat selfone gebruik in die uitvoering van hul misdaad. Vandaar die inwerkingstelling van die wet dat almal in besit van ‘n simkaart, teen die einde van vandag dit moet registreer, of soos die wet bekendstaan, te RICA. Dit blyk egter [...]
7:07 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

‘n Jaar gelede het die sedertdien rustende Minister van Samewerkende Regering, Sicelo Shiceka, ‘n gesamentlike nuuskonferensie met die Ouditeur-generaal toegespreek. Die doel van die konferensie was om gesamentlike doelwitte op te stel, wat onder meer insluit dat alle munisipaliteite teen 2014 skoon oudits moet behaal. By dié geleentheid is ook aangekondig dat handleidings aan 283 [...]
5:58 am | Posted in Algemeen,Nuus,Sake,Suid-Afrika | Lees Verder »

In 2008 het die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg die burgerlike samelewing suksesvol gemobiliseer teen die Onteieningswetsontwerp en was die gevolg dat die ongrondwetlike wetsontwerp teruggetrek is. ʼn Aantal werkswinkels is weer sedert November 2010 gehou en is die Ad Hoc Groep, bestaande uit ʼn aantal politieke partye en organisasies uit die [...]
12:59 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Terwyl Suid-Afrikaanse landbouleiers gereeld stem dik maak oor landbousubsidies wat boere oorsee kry en die speelveld ongelyk maak, het subsidies van die Europese Unie boere wat min met hul grond doen dikwels bevoordeel. Ten spyte van vroeëre waarskuwings het lidlande van die Europese Unie min gedoen om die probleem aan te pak, lui ‘n verslag [...]
12:53 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Die bekroonde skryfster, Irma Joubert, bied op 20 Augustus die Bloemfonteinse Skrywersvereniging seslypskool vir ontluikende skrywers aan. Die slypsool sal ook as deel van die BSV se onlangse skryfwedstryd gratis deur die wenners bygewoon kan word.Onder die modules wat by die slypskool aan die beurt kom is “Wat beteken dit om ‘n roman te pak?”, [...]
12:20 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Die hoof van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) bly Frans. Die Franse minister van Finansies, Christine Lagarde, is pas deur die 24 direksielede van die IMF as baas vir die volgende vyf jaar aangewys. Sy sal haar nuwe pos op 5 Julie oorneem. Haar enigste teenstander, Augustine Carstens, president van die Meksikaanse sentrale bank, kon [...]
6:26 am | Posted in Algemeen,Nuus,Sake,Wêreld | Lees Verder »