Tuisblad » 2:13 pm Entries posted on “May, 2011”

TLU-SA grom oor ministers

Bennie van Zyl

TLU SA dring daarop aan dat die Direkteur van Openbare Vervolging nou moet aandui of hy van plan is om vervolging in te stel teen drie ministers teen wie TLU SA al meer as ‘n jaar gelede strafregtelike klagtes gelê het oor die waterbesoedelingsprobleem in die land. Terselfdertyd het TLU SA ook ‘n skrywe gerig [...]

2:13 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus | Lees Verder »

Kernkrag-gestotter in Europa na Fukushima

Kernkrag

Duitsland wil teen 2022 al sewentien sy kernkragsentrales gesluit hê. Die groot skrik van Fukushima speel klaarblyklik ‘n groot rol, maar die opkoms van die Groenes in Duitsland het dalk meer te make met die besluit as dat die groot skrik op gesonde verstand berus. Dit is ‘n verdere uitbreiding van die besluit onmiddellik na [...]

10:11 am | Posted in Algemeen,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Honderde duisende rande se medisyne gesteel in Oos-Kaap

Sicelo Gqobana

Die Valke en die Oos-Kaapse Departement van Gesondheid het in ‘n gesamentlike operasie drie amptenare van die departement en ‘n munisipale werker in Mthatha in hegtenis geneem in verband met beweerde diefstal. Die polisie het beslag gelê op medikasie van meer as R200 000 wat na bewering gesteel is. Die bakkie wat gebruik is om [...]

6:23 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Geloofwaardigheid

Kadhaffi

Meng jou met die semels dan vreet die varke jou op. Hierdie waarheid geld ook die geloofwaardigheid van politici, en pres. Jacob Zuma is met sy pendeldiplomasie na Tripoli besig om presies hierdie boodskap weer te leer … of is dit nou al andersom? Die Weste is nou te ene male al te veel keer [...]

5:51 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Bric of Brics en die middelklas

Basic CMYK

Bric of Brics – die opkoms van ‘n wêreld-middelklas Terwyl Suid-Afrika baie maak van sy opname in Brics, en selfs op steun uit hierdie geledere staatmaak om min. Trevor Manuel se aanspraak op die presidentskap van die IMF te onderskraag, is dit nie so seker of die persepsies buite Suid-Afrika so sterk loop nie. In [...]

9:22 am | Posted in Algemeen,Wêreld | Lees Verder »

Hlophe en Motata se lot hang in die weegskaal

John Hlophe

Die Regterlike Dienstekommissie het sy standpunt herhaal dat hy nie gaan appelleer of die Wes-Kaapse hoofregter John Hlophe se aansoek om appèl gaan teenstaan nie. Die kommissie het in Johannesburg vergader om die Hlope-kwessie en rasse-opmerkings deur regter Nkola Motata te bespreek. ‘n Woordvoerder van die kommissie, Dumisa Ntsebeza, sê die kommissie sal oor optrede [...]

6:01 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskomemntaar: Republiek en verlede

Stem2

Môre, sou hy die lewe gehou het, sou hy 50 gewees het. Dit is die Republiek van Suid-Afrika wat op 31 Mei 1961 uitgeroep is. Voor die mylpaal van ‘n halfeeu bereik kon word, het ‘n nuwe era gekom en is dit nie meer deel van die amptelike, kontemporêre geskiedenis nie. Die waarde van die [...]

5:41 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Blik Oor skryf …

Blikoor

Teen dié tyd is almal seker ook al so moeg vir verkiesingstories soos ek. Maar voor ek heeltemal van die onderwerp afstap, wil ek darem tog die ANC se geheime verkiesingsresep deel. Dis nou om, soos prof. Jakes Gerwel dit gestel het, ‘n vrotsige regering te wees maar nog steeds oorweldigend te wen, al het [...]

4:10 pm | Posted in Algemeen,Vermaak | Lees Verder »

Leeuplesier vir SA-spanne

Superrugby1-55x55

Die Lions het Suid-Afrikaanse spanne ‘n yslike guns bewys deur nog ‘n groot veer in die hoed te druk, toe dié Suid-Afrikaanse Aspestertjiespan weer as die reeks se koppesneller na vore getree het. Dié keer was dit die magtige Highlanders wat op hul tuisveld die onderspit gedelf het.Die Stormers, die Sharks en die Bulls het [...]

7:34 pm | Posted in Algemeen,Rugby,Sport | Lees Verder »

Politieke korrektheid met muisneste

Herrie se kerrie

Herrie het in straat grootgeword waar ‘n welgestelde gesin gewoon het wat deurgegaan het vir baie suinig wees. Volgens oorlewering het die pa van die huis vir sy seuns (hy het net seuns gehad) gesê as hulle eendag trou, moet hulle nie net na geld kyk nie. Dis swaar om dom kinders groot te maak. [...]

10:32 am | Posted in Algemeen,Vermaak | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...