Tuisblad » 8:25 am Entries posted on “April, 2011”

Nog ‘n arrestasie in Wierbabrug-GPF-onmin

“In die voeë oggendure vanoggend is ‘n tweede lid van die nou ontbinde Valhalla GPF, mnr. Gunther Botha, gearresteer in verband met die beweerde moord op ‘n rondloper in Valhalla, en nog ander se huise deursoek. Dit het gebeur ten spyte daarvan dat die voormalige voorsitter van die GPF, mnr. Louis Fourie, raadslid Richard Botha [...]

8:25 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Afrikanerbond antwoord Mantashe

Met verwysing na u skrywe van 26 April 2011 in reaksie op die Afrikanerbond se ope brief aan u op dieselfde dag: Ons verwelkom u standpunt dat dit almal se plig en taak is om die SA Grondwet in stand te hou. Daarom ons versoek vir ‘n nasionale dialoog oor die waardes soos vervat in [...]

1:10 pm | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Waarde van SA se minerale

Suid-Afrikaanse ruwe diamante

Die onlangse uitspraak in die hooggeregshof dat die regering inderdaad ongrondwetlik opgetree het deur die land se mineraleregte te onteien, laat die vraag: “Wat is die waarde van SA se minerale rykdomme?” Volgens Citi Bank is die waarde ‘n yslike R18 triljoen, die rykste ter wêreld. Die regering het onlangs ‘n aanlynstelsel bekend gestel waardeur [...]

7:01 am | Posted in Landbou,Nuus,Sake,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Mineraleregte

Die regering het pas nog ‘n loesing in die hof op die lyf geloop in ‘n rits hofsake waar die regering die grondwet oortree het. Die onteiening van mineraleregte is al as die grootste diefstalgeval in die land se geskiedenis beskryf. Die regering het egter voer by stuk gehou dat hy nie die mineraleregte sonder [...]

5:34 am | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Agri SA wen ‘n deurslaggewende saak oor eiendomsreg

“Die Hooggeregshofuitspraak vandag in Pretoria deur Regter Ben du Plessis, – naamlik dat die Minerale-en Petroleumhulpbronne Ontwikkelingswet, no 28 van 2002 (“die Wet”) inderdaad die onteiening van minerale- regte daargestel h et soos op 1 Mei 2004, is ‘n rigtinggewende uitspraak in Agri SA se jarelange pogings om eiendomsreg te beskerm”, sê Johannes Möller, President [...]

1:51 pm | Posted in Algemeen,Landbou,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

MRK bekommerd oor polisiegeweld in SA

POLISIEGEWELD

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het sy kommer uitgespreek oor onlangse voorvalle van beweerde polisie-brutaliteit. In die jongste voorval is ‘n vrou na bewering deur ‘n polisielid doodgeskiet by die Kempton Parkse polisiekantoor aan die Oos-Rand. Net meer as ‘n week gelede is die aktivis, Andries Tatane aangerand en doodgeskiet, na bewering deur polisie, tydens diensleweringsbetogings op [...]

7:38 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Vrede en die les van bloed en yster

Otto von Bismarck

Die eertydse Pruisiese en Duitse staatsman, Otto von Bismarck het as briljante strateeg en met die militêre oorwinnings wat hy behaal het die bynaam gekry as die man van bloed en yster. Historici gebruik hom egter ook dikwels as die persoon wat daarin kon slaag om sy militêre oorwinnings op so ‘n manier in vrede [...]

8:18 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Opposisie uitgejou by Vryheidsdagvieringe

PRES. JACOB ZUMA en die minister van verdediging, me. Lindiwe Sisulu,

Die uitjou van ’n opposisiepartyverteenwoordiger wat tydens vandag se Vryheidsdagvieringe in Pretoria plaasgevind het, is ’n voorbeeld van die ANC se wanpersepsie van die konsepte van vryheid en demokrasie. Hierdie tipe optrede, wat al hoe meer onder ANC-geledere waargeneem word, regverdig ernstige selfondersoek deur die ANC oor die rol wat die ANC speel in die [...]

3:19 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Vryheidsdag en die oproepe vir dialoog of heronderhandelde skikking

Op die vooraand van Vryheidsdag reik die Afrikanerbond ‘n ope brief aan pres. Jacob Zuma uit om nasionale dialoog te voer. Twee dae tevore het mnr. Willie Spies van Afriforum daarop gewys dat die hofsaak teen Julius Malema deel uitmaak van ‘n poging om ‘n opvolgskikking te bewerkstellig, met die fokus op minderheidsregte. Daar was [...]

7:41 am | Posted in Algemeen,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Agri SA bly oor “fracking”-moratorium

Johannes Möller

Die President van Agri SA, Johannes Möller het die Kabinet se kondonering van die besluit van die Departement van Minerale Hulpbronne om ‘n moratorium te plaas op lisensies om skaliegas-ontwikkeling in die Karoo met behulp van hidrouliese breking (fracking) te doen, verwelkom. Die Kabinetsbesluit volg op Agri SA se skrywe aan Minister Shabangu op 24 [...]

1:46 pm | Posted in Landbou,Nuus | Lees Verder »

Recently Commented

  • Adriana Stuijt: En dan het die ANC volledige beheer daaroor?
  • pierre: Na 50jaar as lid van trasmed moet ek nou bedank asgv transnet se koppigheid om nie vir ons iets te doen nie
  • Catryn: Dankie vir die plasing van hierdie berig, Herman Toerien. Ek moet 300% met jou saamstem. Sal ek hierdie man...
  • Herman: Dankie Danie. Op MaroelaNuus was daar ook ‘n klompie kommentare. Ek sal dit waardeer as jy daar ook sal...
  • Danie du Preez: Dankie Herman, dit is die sinvolste bespreking oor oud-president FW de Klerk se moontlike bydrae in...
  • Carl Muller: In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen. En dan is daar die goeies. En dit...